Die keurboom (Virgilia oroboides) is 'n boom wat aangetref word tussen Tafelberg en die Van Stadenspas naby Port Elizabeth.
Dit is 'n geronde, middelgroot boom met 'n yl loof. Die blare is saamgestel uit lang, smal blaartjies wat elk 'n fyn, haaragtige puntjie het. Die kleur wissel, van ligte pers tot 'n diep, sagte pienk. Die Keurboom is 'n besondere mooi endemiese boom. Die Keurboomsrivier en Keurboomstrand, net noord van Plettenbergbaai, is na die boom vernoem. Die boom is deel van die fynbos.
Keurboom | |
---|---|
'n Naverwante spesie. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Virgilia |
Spesie: | V. divaricata |
Binomiale naam | |
Virgilia divaricata (P.J.Bergius) T.M.Salter, (1939) |
Die boom het twee subspesies:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Keurboom, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.