Violet

Violet (vernoem na die blom; sien viooltjie) verwys na enige van 'n groep rooierig-blou of blouerig-pers kleure.

#8B00FF
#9932CC
#A146FF
    Hierdie artikel handel oor die kleur Violet. Sien gerus Violet (dubbelsinnig) vir ander betekenisse van die term.

Spesifiek verwys dit na die kleur van lig op die rand van die sigbare spektrum aan die kortgolflengte kant.

Ware spektrale violet kan nie op 'n rekenaarskerm voortgebring word nie. Jy kan die kleur sien deur byvoorbeeld na die refleksie van 'n buislig in 'n CD te kyk.

Sien ook: Ultraviolet.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word violet as volg (slegs by benadering) voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #8000FF
RGB-kleurmodel (128, 0, 255)
CMYK (50, 100, 0, 0)
HSV (270°, 100%, 100%)

Die gevoel van violet wat deur kortgolflengte lig veroorsaak word kom ietwat pers voor, asof dit ook lang (rooi) golflengtes bevat. Die rede hiervoor is dat die langgolflengte ("rooi") reseptore in die menslike retina sensitief is vir golflengtes in beide die violet-omgewing en die rooi-omgewing. Violet word daarom ervaar as 'n stimulus van beide die rooi en blou keëls.

Skakerings

  • ██ lila/ligpers - tipies bleek (RGB: 200, 162, 200)
  • ██ laventel - tipies bleek (RGB: 230, 230, 250)
  • ██ aandskemer-laventel - (RGB: 138, 73, 107)
  • ██ ametis - (RGB: 153, 102, 204)
  • ██ Engelse laventel - (RGB: 180, 131, 149)
  • ██ heliotroop - (RGB: 223, 115, 255)
  • ██ laventel-blommerig - (RGB: 181, 126, 220)
  • ██ laventel-pers - (RGB: 180, 131, 149)
  • ██ ou laventel - (RGB: 121, 104, 120)

Sien ook

Tags:

BlouKleurLigPers

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

1990HipoteseAtletiekBek-en-klouseerEienaamSelfvertroueWillie JoubertMateriaalJohannes MeintjesSkaapMenslike skeletSwartbewussynsbewegingMark (ekonomie)Water (molekuul)DigvormAfrikaanse TaalmonumentRobbeneilandOnse VaderMuishondCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAlkoholismeRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLys van Nederlandse skildersGlobaliseringBeeldspraakEerste WêreldoorlogGetalBreinvliesontstekingCounter-Strike 2SuurstofNicole StraussAfrikanersGezina, PretoriaKitaarGenitale vratGrondwet van Suid-AfrikaGenadedoodSoweto-opstandGeelhoutSwart nasionalismeVerlede tydSelfkonsepTelwoordTandbederfJohannesburgJan van TonderRonelda KamferCristiano RonaldoHeupvervangingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTrekarbeidSuid-Afrikaanse randVoedselkettingPlantluisNoag se arkSuid-AfrikaGestremdheidKommunikasiePerdTatoeëermerkLys van bekende Suid-AfrikanersMangelVoedingBeaufortskaalAntisemitismeKindermishandelingEngelsInflasieGrondPuberteitNarsistiese persoonlikheidsteuringSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeAtoomSprokieRekeningkunde🡆 More