Vingervin: Visspesie

Die vingervin (Chirodactylus brachydactylus) is endemies aan Suid-Afrika en kom hoofsaaklik aan die ooskus en suidkus voor.

Die vis is donker bo-op die kop en lyf en ligter ondertoe. Daar is vyf wit kolle in 'n ry langs die sye. Dit kan tot 40 cm lank word en weeg dan 0.9 kg. Dit kom verkieslik voor in vlak riwwe, rotspoele en skeure. Dit staan ook bekend as die steenklipvis en word selde met 'n hengelstok en lyn gevang.

Vingervin
Vingervin: Visspesie
Vingervin by Struisbaai, Wes-Kaap
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Cheilodactylus
Spesie:
C. brachydactylus
Binomiale naam
Cheilodactylus brachydactylus
(Cuvier, 1830)

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DrakensbergeHernubare energieVoegwoordMisdaadMosesVennootskapDemografie van Suid-AfrikaVerkleurmannetjieOssewaAkroniemJo BlackBloemfonteinLugbesoedelingGroepsgebiedewetSwart nasionalismeVoortrekkermonumentXenofobieMcDonald'sNasionalismeWoordeboek van die Afrikaanse TaalMetaalKriekGewone breukeBernice WestKoperVersamelnaamBosluisHartversakingApostoliese GeloofsbelydenisJacques LootsBrittany Ashton HolmesKangogrotteSwartrenosterAandagstreepWebwerfTrappe van vergelykingKlinkerKarakteriseringVloeistofVerenigde KoninkrykBloukraanvoëlAsiëVingerseksTeam Fortress 2RenosterGeweldKolonisasieSuikersiektePolisieRob HersovJansenvilleWolfLys van kinderspeletjiesAardeGlasVerkoueNic de JagerBrendan PeyperOraniaNamibiëBevolkingsafnameMuskeljaatkatSwangerskapFossielbrandstofTrekarbeidKoerantEngelsPenisMetafoorOranjerivier2001BokmakierieMielieLys van Nederlandse skildersJaco Jacobs🡆 More