Vinette Ebrahim

Vinette Ebrahim is 'n Suid-Afrikaanse aktrise.

Sy is veral bekend vir haar rol as Charmaine Meintjies (née Beukes) in SAUK2 se sepie 7de Laan. Sy vertolk die rol al sedert die jaar 2000 en daar word beplan dat sy die stel van dié produksie in Oktober 2019 sal verlaat wanneer haar karakter se storielyn tot 'n einde kom.

Vinette Ebrahim
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1 Mei 1957 (1957-05-01) (66 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ebrahim is 2008 benoem as Rapport/City Press se Vrou van die Jaar in die Kunste. In 2007 het sy die Kanna-prys op die KKNK ontvang as beste aktrise vir haar rol in Boesman en Lena. In 2010 is sy benoem vir 'n Saftas (Suid-Afrikaanse Film en Televisie-toekenning).

Filmografie

  • 7de Laan

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

7de LaanSAUK2Suid-Afrikaanse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Intensiewe vormFiela se kindBoelieryChris HaniAkuutDikdermPlaattektoniekHorlosie3D-rolprentOrale seksGlasAardbewingJohannesburgFossielbrandstofWiskundige terminologieLys van Afrikaanse digtersHerfsNaaldekokerOlimpiese Somerspele 2024Direkte en Indirekte rede22 AprilKommunikasieMondPenisKlinkerSharpeville-slagtingLiesbreukLidwoordLuiperdKunsSuikersiekteAsiëLandbouSeksposisieNederduitsch Hervormde KerkBevolkingPersWebjoernaalHeupVigsBek-en-klouseerElandréMierOlimpiese SomerspeleBreinvliesontstekingDaggaAfleiding (taalkunde)Heidelberg, GautengDuitsTelefoonKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaOutismeOogJanie du PlessisJazzSuurstofKarlien van JaarsveldSwartrenosterKriekLys van myne in Suid-AfrikaKarakteriseringTafelbergGroepsgebiedewetVarkBeeldspraakDistillasieEmfiseemKnopiespinnekopSinoniemSeksWebwerfGrondbewerkingKolonisasieGeelsug🡆 More