Villieria

Villieria is 'n woonbuurt in die noorde van Pretoria, die hoofstad van Suid-Afrika.

Dit word omring deur woonbuurte soos Waverley en Rietfontein en is net noordoos van Pretoria se sentrale sakekern geleë. Villieria is in 1896 by Pretoria ingelyf en is dus een van die stad se oudste woonbuurte. Dit het wye strate, groot erwe en enkelverdiepinghuise met groot tuine.

Villieria
Villieria is in Gauteng
Villieria
Villieria
Villieria Villieria se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°43′S 28°14′O / 25.717°S 28.233°O / -25.717; 28.233 28°14′O / 25.717°S 28.233°O / -25.717; 28.233
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
HoofplekPretoria
Oppervlak
 • Totaal5,66 km2 (2,19 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal14 312
 • Digtheid2 529/km2 (6 550/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense86,8%
 • Indiërs/Asiërs0,6%
 • Bruin mense1,7%
 • Swart mense9,9%
 • Ander1,0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 82,0%
 • Engels 10,5%
 • Noord-Sotho 1,4%
 • Suid-Ndebele 1,4%
 • Ander 4,7%
Poskode (strate)
0186
Poskode (posbusse)
0186
Skakelkode012

Infrastruktuur

Verwysings

Tags:

PretoriaRietfontein, PretoriaSuid-AfrikaVoorstadWaverley

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArmoedeJuraKriekRugbyDrie-eenheidLys van bekende Suid-AfrikanersLys van myne in Suid-AfrikaJodePretoriaSkuinsstreepTienie HollowayLieweheersbesieLidwoordAtmosfeerBeeldspraakPornografieSeevlakstygingDroomKartografieNatuurlike hulpbronSenuweestelselTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)DomineeKlankVaginaVryheidsmanifesWright-broersSeksposisieKrampUitwerking van klimaatsveranderingPenisReënNelson MandelaKlereHeks van HexrivierKasterolieMaatskaplike verantwoordelikheidSuid-Afrikaanse GrensoorlogAngina pectorisDeelwoordPizzaGriekwa-AfrikaansPussy RiotLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierLGawes van die Heilige GeesHannes van WykVoegwoordHigiëneNoord-KaapMona LisaBank (finansiële instelling)LenteHefboomNoag se arkSatellietfotoLangste woordDemokratiese AlliansieEerste WêreldoorlogSpelerposisies in rugbyWêreldwye webSoweto-opstandNamakwalandSeisoenImmunologieWoordeboekSosiale mediaOnse VaderFilosofieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSamestellingAdolf HitlerKolitisKlein-KarooKaapstadse waterkrisis 2015-2018BTW🡆 More