Tetrapoda

Die Tetrapoda, of vierpotiges, is 'n superklas van gewerwelde diere wat op land woon.

Tetrapoda het vier bene en vier pote. Amfibieë, reptiele, dinosourusse, voëls en soogdiere is almal Tetrapoda. Selfs al het slange nie ledemate het, is hulle ook Tetrapoda, want hulle het van diere met vier ledemate ontwikkel.

Tetrapoda
Tetrapoda
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Tetrapoda

Broili, 1913
Klasse

Ontstaan

Die vroegste Tetrapoda se fossiele word in die Devoon aangetref. Daar is van hulle in Groenland ontdek, maar ook sedert 2018 in Suid-AfrikaTutusius umlambo is naby Grahamstad gevind.

Vandag

Die huidige Tetrapoda word tradisioneel as volg onderverdeel:

'n Strenger kladistiese klassifikasie op die basis van filogenie is:

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AlliterasieWes-KaapArmoedeWikipediaJeuksiekteDeelwoordSwartbewussynsbewegingBrendan PeyperWeskusGalileo GalileiSharpeville-slagtingBernice WestSamestellende afleidingVlekvrye staalSpringbokRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Kunsmatige intelligensieEkonomiese sektor2001OlifantTelevisieGoudkus (streek)MeettegniekTermietIngrid JonkerMensSwawelGoogleEkonomieVoëlPubliekWieg van die MensdomAluminiumOutismeBeaufortskaalLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaEnkelvoudige sinLLionel MessiAfleiding (taalkunde)PaddaLys van Afrikaanse televisiereekseGeslagsgelykheidSwartrenosterDiskriminasieVingerseksYslandAngssteuringBloukraanvoëlDesmond TutuWebjoernaalBywoordLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)DrakensbergeMondHeupHeks van HexrivierKewerLettergreepSamespanningNarsistiese persoonlikheidsteuringRugbyEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVoortrekkermonumentWitrenosterJuan Antonio VillacañasHannes van WykHemelvaartsdagDokterWayde van NiekerkTandbederfFossielbrandstofMiltHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalChristendomJodeKarlien van JaarsveldIronie🡆 More