Vierbalk-Nooientjie

Die vierbalk-nooientjie (Abudefduf natalensis) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Oos-Kaap tot by die noorde van KwaZulu-Natal en mag moontlik endemies aan Suid-Afrika wees.

In Engels staan die vis bekend as die Fourbar damsel.

Vierbalk-nooientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Abudefduf
Spesie:
A. natalensis
Binomiale naam
Abudefduf natalensis
Hensley & Randall, 1983

Identifikasie

Die vis word tot 17 cm lank, sy lyf is wit en daar is vier swart vertikale breē strepe op die lyf. Die strepe strek egter nie tot by die pens nie. Die kop is dofkleurig en die stertvin het 'n swart rant. Ouer visse ontwikkel 'n reënboogkleurige skynsel op die sye. Hulle leef in rotsagtige kusareas en aflandige riwwe in water wat 1 tot 20 m diep is. Die onvolwasse vissies mag in getypoele voorkom. Hulle is streng territoriale alleenlopers maar kan ook in pare of klein groepies voorkom. Die visse vreet soöplankton, alge en klein skaaldiere.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Vierbalk-Nooientjie IdentifikasieVierbalk-Nooientjie Sien ookVierbalk-Nooientjie BronVierbalk-Nooientjie Eksterne skakelVierbalk-Nooientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Noord-KaapMenstruasie1991VersamelnaamSenuweestelselLeeuRooibokGeelsugDikdermRuslandSuid-AfrikaVlag van AfghanistanBreinvliesontstekingKoue OorlogCarles PuigdemontW3CLys van nedersettings in Suid-AfrikaEuropese UnieVier temperamenteRugbywêreldbeker 1991MarsPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGNU-lisensie vir vrye dokumentasieJudaïsmeHeilige SaterdagOntsteking (geneeskunde)Zuid-Afrikaansche RepubliekNoord-AmerikaSigaretMangelLionel MessiKarpaletonnelsindroomDeon MeyerBosluisKolitisCEngelsVarkgriep21 v.C.TongLetterlike en figuurlike taalgebruikVerkoueNardusOnse VaderProstaatkankerBrongitisEkonomieNarsistiese persoonlikheidsteuringFridtjof NansenWynsteenEpilepsieOrgasmeOssewaPiet ByleveldAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBorsteBynierOrkney Snork NiePalmsondagGeurmiddelBrasiliaanse nasionale rugbyspanMarie PentzN.P. van Wyk LouwLys van Suid-Afrikaanse musikante🡆 More