Vier-En-Sewentig

Die Vier-en-Sewentig (Polysteganus undulosus) is 'n vis wat endemies aan Suid-Afrika is en word aangetref vanaf Knysna tot by Maputo.

In Engels staan die vis bekend as die Seventy-Four.

Vier-en-Sewentig
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. undulosus
Binomiale naam
Polysteganus undulosus
(Regan, 1908)

Voorkoms

Die vis is pienk tot rooi van kleur met vier tot ses lyne en 'n opvallende swart merk aan die kante van die vis. Die gemiddelde grootte van die vis is 40 cm, maar kan tot 100 cm groot word en weeg dan 16 kg.

Habitat

Die vis verkies rotsriwwe in water wat 20 – 200 m diep is. Die vis vreet onder andere pelagiese vis. Die vis is nou 'n bedreigde spesie. Die rede hiervoor is dat hulle in skole bymekaarkom om kuit te skiet en is dan 'n maklike teiken vir die vissers. Die naam is afgelei van die kolletjies op die kante van die vis wat lyk soos die kanonne van 'n slagskip uit die seilskip-era - die sogenaamde Man-Of-War.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Vier-En-Sewentig VoorkomsVier-En-Sewentig HabitatVier-En-Sewentig Sien ookVier-En-Sewentig BronneVier-En-Sewentig Eksterne skakelVier-En-Sewentig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VaginaRooiwaterMenslike seksuele gedragKoolhidraatDuitse perdebyLys van Joodse feeste en herdenkingsKwaZulu-NatalPaddaPieter BiewengaVratBarionTweede VryheidsoorlogIndustriële RevolusiePapegaaieDissipel vir wie Jesus baie lief wasAfrikaansLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNierversakingAuschwitz-konsentrasiekampMangelontstekingSuikersiekteJeuksiekteTobie CronjéAswoensdagMartin BesterParysUnited Democratic FrontPaarl GimnasiumHondsdolheidGalblaasNederlandApostoliese GeloofsbelydenisBateSeksposisieAfkappingstekenKatWikipediaKunsmatige intelligensieBoomOnse VaderDassievoëlCobus RossouwRykie van ReenenE-posDie Stem van Suid-AfrikaDuitse maselsJohan StemmetBrandmondsindroomBruin huisslangOntbinding van die SowjetunieGriep26 MaartGeorgiëGeslagsorgaanGoogle TranslateRegardt van den BerghDemokrasieEmily HobhouseEkonomie van Suid-AfrikaKanadese nasionale krieketspanOnderwys in Suid-AfrikaOrkney Snork NieBTWLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsJacques LootsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome🡆 More