Breëstertparadysvink

Die Breëstertparadysvink (Vidua obtusa) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade wat voorkom in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek van die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Suid-Afrika, Tanzania, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

In Engels staan die voël bekend as die Broad-tailed Paradise Whydah.

Breëstertparadysvink
Breëstertparadysvink
Mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Viduidae
Genus:
Vidua
Spesie:
V. obtusa
Binomiale naam
Vidua obtusa
(Chapin, 1922)

Identifikasie

Die voël is 15 tot 30 cm lank; die broeiende mannetjie is 27 cm lank en hulle weeg 10 tot 26 gram. Die broeiende mannetjie het 'n korter, breër stert as die Gewone paradysvink en die agternekvlerk en bors is 'n donkerder oranjekastaiingsbruin. Die wyfie en nie-broeiende mannetjie se rugkant is minder dig gestreep en die snawel is minder dig gestreep as die Gewone paradysvink. Die gesig is minder sterk gemerk; die swarterige oogstreep krul nie dieselfde mate om die oordekvere nie.,

Breëstertparadysvink 
Wyfie

Bron

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Breëstertparadysvink IdentifikasieBreëstertparadysvink BronBreëstertparadysvink VerwysingsBreëstertparadysvink Sien ookBreëstertparadysvink Eksterne skakelsBreëstertparadysvink

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiarreeJeuksiekteLeeuMaatskappyMieliestronkWiki CommonsBreingewasWebwerfBesoedelingBTWEkostelselVryheid van spraakHolocaustVulvaKeramiekRudi ClaaseFossielbrandstofLongRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Seksueel oordraagbare infeksieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGawes van die Heilige GeesKaapstadse waterkrisis 2015-2018Omtrek, oppervlakte en volumeBokmakierieSkerpioenLys van kinderspeletjiesKindermishandelingMetafoorWiskundeKrugerwildtuinSwawelMenslike seksuele gedragKartografieRassismeManie LibbokHeidelberg, GautengTeam Fortress 2ErfenisNederlandsCarike KeuzenkampYsterSteenkoolHomofoonSeisoenKlimaatveranderingKostuumsMaselsAbstraksie (rekenaarwetenskap)Elon MuskNeonHibernasieReënvalbepalingHandbalSoweto-opstandNatuurbewaringSpreeuNedersettingGeografie van Suid-AfrikaChristendomKolonialismeJohannes MeintjesGesondheidAardedagSebraMonopolieWolfBynierConsolidated B-24 LiberatorKewerBernice WestPornografieNazi-DuitslandMagneetOrrelDaggaVerkleinwoord🡆 More