Vicki: Afrikaanse rolprent

Vicki is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1970 deur Kavalier Films vervaardig en uitgereik is.

Ivan Hall was die regisseur.

Vicki
Regisseur Ivan Hall
Produksieleier Tommie Meyer, Elmo de Witt, Ben Vlok
Met Sandra Britz, Johan Esterhuizen, Leonie Ross e.a.
Musiek deur Lance James
Verspreider Kavalier Films
Uitgereik 1970
Speeltyd 84 min.
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is ’n liefdesdrama.

Akteurs

Van die hoofspelers is Sandra Britz, Johan Esterhuizen en Leonie Ross. Van die ander bekendes in die prent is Dana Niehaus, Wena Naudé en Dawid van der Walt.

Storielyn

Toe die verslaggewer Flip Botha die aantreklike Vicki du Preez raakloop, raak die twee halsoorkop verlief. Hy wil haar ouers ontmoet, maar toe hy hom aan Vicky se ma voorstel, verbleek die vrou en verlaat die kamer.

Net toe Flip ’n langnaweek saam met Vicki wil deurbring, trek sy ryk pa toutjies en laat hom verplaas na Salisbury. Toe Vicky hom besoek, stuur sy redakteur hom op ’n sending. Dit lyk of almal hulle uit mekaar wil probeer hou en Vicky se ma het duidelik ’n groot geheim.

Sien ook

Tags:

Vicki GenreVicki AkteursVicki StorielynVicki Sien ookVicki1970Afrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MielieNierMidde-OosteMorfeemDiarreeWisselkoersSekondêre sektor van die ekonomieAarde se atmosfeerAardedagLys van Afrikaanse skrywersSwartkwasmuishondOopbroninhoudMiskruierTsoenamiSanskritMieliestronkLys van politieke partye in Suid-AfrikaDiskriminasieSean CombsTopsy SmithLys van Afrikaanse rolprenteVerenigde State van AmerikaCarike KeuzenkampGrondRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Sharpeville-slagtingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KortverhaalKoolstofOlimpiese SomerspeleIntensiewe vormSilwerMeervoudJapie GreylingVrouJoodse kalenderBrandmondsindroomKappie (skryfteken)MiltEnkelvoudige sinOligopolieGoogle TranslateImpakte van toerismeReënLeierBosluisbytkoorsOnderwerp (taalkunde)ViëtnamoorlogAfrikaanse TaalmonumentAssonansieUniegebouKolorektale kankerDemokrasieKlankSiya KolisiStikstofLandbouEuropaPaddaWoordsoortNommertekenKontinentRassismeTekstielToestand van materieIronieSlag van Cuito CuanavaleInsekRenosterWapen van Suid-AfrikaOseaanbesoedelingRenaissancePoësieHartaanvalRoofvoëlKultuurVersoeningsdagWerkwoord🡆 More