Verwoerdpark, Kimberley

Verwoerdpark is 'n residensiële voorstad in die weste van Kimberley, die hoofstad van die provinsie Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Verwoerdpark
Verwoerdpark is in Noord-Kaap
Verwoerdpark
Verwoerdpark
Verwoerdpark, Kimberley Verwoerdpark se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°43′59″S 24°45′56″O / 28.73306°S 24.76556°O / -28.73306; 24.76556 24°45′56″O / 28.73306°S 24.76556°O / -28.73306; 24.76556
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikFrances Baard
MunisipaliteitSol Plaatje
HoofplekKimberley
Oppervlak
 • Totaal0,74 km2 (0,29 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 318
 • Digtheid1 781/km2 (4 610/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense39,8%
 • Indiërs/Asiërs1,1%
 • Bruin mense27,3%
 • Swart mense31,2%
 • Ander0,5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 57,0%
 • Engels 21,2%
 • Tswana 12,5%
 • Xhosa 2,7%
 • Suid-Sotho 2,5%

Vir sensusdoeleindes beslaan Verwoerdpark 0,74 km². In 2011 het hierdie voorstad, wat genoem is na dr. Hendrik Verwoerd, eerste minister van Suid-Afrika van 1958 tot sy dood in 1966, 1 318 inwoners gehad met 'n redelike gelykop verdeling tussen wit (525), swart (411) en bruin (360). Net meer as 57 persent van die inwoners was destyds Afrikaanssprekend.

Sien ook

Verwysings

Tags:

KimberleyNoord-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nelson MandelaRosa ParksWaatlemoenAgtervoegselHindoeïsmeSteve BikoAsiëDramaLys van Griekse mitologiese figureViëtnamoorlogWithaaiRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KrokodilMorfeemNedersettingSuurstofSelfoonNetbalWikimedia-stigtingLettergreepLys van Afrikaanse televisiereekseMaatskappyEugenetikaPoesKappie (skryfteken)Vaste stofTamatieNatuurlike hulpbronPersoonlikheidSpysverteringstelselMassaLandbouPoësieJodeResensieGeslagsgelykheidPersoonlike voornaamwoordPinksterDesmond TutuKatoenPriemgetalHidroëlektrisiteitElandréMigrasie van voëlsGenitale vratVloeistofMondVergelykings (taalkunde)Jan van TonderKongo-krisisLeierNeerslagSpinnekopLys van Suid-Afrikaanse musikanteVratGevolge van aardverwarming op oseaneMandalaOorstromingVerlede tydFilistyneWaterkringloopGordelroosGroot vyfAssonansieMangelPizzaMadison IvyGroepsgebiedewetTrappe van vergelykingLeeudoringstad-spoorwegrampHeupvervangingGroot TrekWaarheid-en-versoeningskommissieSkisofrenieOmgewingsbeheerSamestellingDriedimensioneelSimbool🡆 More