Vertalerkonstruksie

'n Vertaler is 'n rekenaarprogram wat 'n ander rekenaarprogram vertaal vanaf 'n bronformaat na 'n teikenformaat.

Vertalers word gewoonlik gebruik om 'n uitvoerbare program te skep vanaf 'n bronlêer wat in een of ander programmeertaal geskryf is. Vertalerkonstruksie is die afdeling van rekenaarwetenskap wat vertalers en interpreteerders bestudeer.

Sien ook

  • Interpreteerder

Bronnelys

  • Vertalerkonstruksie. Martin S Olivier. 2000

Eksterne skakels

Tags:

ProgrammeertaalRekenaarprogramRekenaarwetenskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede Nuwe JaarGriepVoegwoordKondensasieLeesAntisemitismeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBateElon MuskMahatma GandhiKriekEmfiseemEkonomie van Suid-AfrikaGautengRonelda KamferLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMiddeloorontstekingGroot TrekTandbederfMark (ekonomie)MiskruierFossielbrandstofWaterpokkiesNaaldekokerBernice WestKimberleyHibernasieJohannes HahnKlinkerBreinOnse VaderKoue OorlogStaalXenofobie in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse rolprenteViëtnamBelgiëVakbondGamelanWetenskapHartversakingN.P. van Wyk LouwHorlosieVersamelnaamFrankrykDonderstormSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DuitslandEnkelvoudige sinNierversakingSelfiePrimêre sektor van die ekonomieKompasGordelroosNeerslagUnited Democratic FrontPinksterNG gemeente JansenvilleImpakte van toerismeLettergreepAsiëNag van die lang messeDeelstate van die Verenigde State van AmerikaAfkortingDistrik SesEerste WêreldoorlogKunsNarsistiese persoonlikheidsteuringKankerWikimedia-stigtingTropiese sikloonGoogle MapsBraaiOssewaSeksisme🡆 More