Verstuiwing

Verstuiwing (Engels: sputtering) is in fisika ’n verskynsel waar mikroskopiese deeltjies van ’n soliede materiaal van sy oppervlak weggewerp word nadat die materiaal self gebombardeer is deur energieke deeltjies van ’n plasma of gas.

Dit kom natuurlik in die ruimte voor en kan ’n onwelkome bron van verwering in presisiekomponente wees.

Die feit dat dit ingespan kan word om uiters dun lae op materiaal aan te bring, word egter in die wetenskap en nywerheid gebruik – daar word dit aangewend vir presisie-etswerk en as ’n tegniek van fisiese gasfaseafskeiding om dun lae aan te bring vir meganiese, optiese, chemiese of elektroniese funksies, soos in die vervaardiging van byvoorbeeld sonbrille, sonselle, CD's en DVD's.

Verwysings

Skakels

  • Verstuiwing  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

DeeltjieEngelsFisikaGasPlasmaRuimteVerwering

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Natuurlike hulpbronSinkPornografiese akteurFanie ViljoenEkonomiese sektorNazi-DuitslandKatoenGroepsgebiedewetBraaiTatoeëermerkVulvaOogBrendan PeyperBateVulkaanLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsRooibokGewone breukeSkildklierOssewaChristiaan BarnardBruin menseAppel (sanger)DierHartversakingDarwinismeWhatsAppFossielbrandstofPesachJan-Willem BreureC. Louis LeipoldtWinnie Madikizela-MandelaMaroela MediaBevolkingSonkragGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaToestand van materieDemokrasieStam (taalkunde)SendelingposisieMieliestronkBrittany Ashton HolmesToekoms van die AardeArmoedeverligtingVryheid van spraakHulpwerkwoordMiltRoofvoëlPapegaaieOlimpiese SomerspeleNasionalismeElandréPeriodieke tabelFotosinteseMiddelmisbruikJaco JacobsSelfieAfrikaanse taalleerAnneli van RooyenHolocaustMaatskappyOos-KaapNiersteenThabo MbekiGedigBewussynKoperBorskankerMateriaalMynbouSkarlakenkoorsGriepGalileo GalileiSlaginstrumentAluminium🡆 More