Versailles

Versailles is 'n stad wat ongeveer 19km suidwes van Parys, Frankryk, geleë is.

Dit is veral bekend vir die paleis van Versailles wat deur Lodewyk XIII gebou en deur sy seun Lodewyk XIV uitgebrei is.

Versailles
Versailles

Kaart Wapen
Versailles
Versailles
Vlag
Versailles
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Région (gewes) Versailles Île-de-France
 Département Versailles Yvelines
 Koördinate 48°48′N 2°08′O / 48.800°N 2.133°O / 48.800; 2.133
 Stigting 1038
 Oppervlakte:  
 - Totaal 26,18 vk km
 Hoogte bo seevlak 103-180 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 86 477
 - Bevolkingsdigtheid 3 303/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester François de Mazières
 Amptelike webwerf versailles.fr
Versailles
Kasteel van Versailles

Naas die wêreldberoemde kasteel, is daar ook ander besienswaardighede waaronder:

  • Die katedraal Saint-Louis de Versailles, gebou tussen 1743 en 1754
  • Die kerkgebou Église Notre-Dame de Versailles, gebou tussen 1684 en 1686

Belangrike geskiedkundige wêreldgebeure het hier plaasgevind, waaronder:

Onderwys

Tags:

FrankrykLodewyk XIII van FrankrykLodewyk XIV van FrankrykPaleis van VersaillesParys

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoëlGenadedoodBesoedelingResensieRegeringVoornaamwoordBybelGrondImmunologieRepubliek die KongoPrimêre sektor van die ekonomieLSkisofrenieOrale seksInvloed van vigs op die ekonomieHamburgerAfrikaanse WikipediaPaasfeesWetenskaplike klassifikasieSikloonElandréHannes van WykTreinStadDesmond TutuKlein-KarooVulvaInternetRuslandBek-en-klouseerGasJeugdagWaterpokkiesVrystaatVratKonsentrasiekampBoomslangOntbossingHartseerMenseregteParasitiese siektesSneeuAntisemitismePeriodieke tabelDistillasieDesimale breukeTropiese sikloonRina HugoRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLodewyk XVI van FrankrykMateriaalGianna MichaelsDrie-eenheidTrekarbeidJan van RiebeeckOos-KaapMeningsverskil oor aardverwarmingKoorsblaarMediese diagnoseKoolhidraatVarkAngssteuringVoorsetselSteenkool in Suid-AfrikaKunsmatige algemene intelligensieBloeddrukMassaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePeach van PletzenErfenisEkonomieKonsonantSpringbokkeGalblaas🡆 More