Verre Ooste

Die Verre Ooste is 'n Eurosentriese term wat dikwels gebruik word om Suid-Asië, Oos-Asië en Suidoos-Asië aan te dui.

Soms word die mees oostelike geleë gedeelte van Rusland; die Russiese Verre Ooste (met as belangrikste hawe Wladiwostok) en die westelike Stille Oseaan ook hierby ingesluit.

Verre Ooste
Ligging van die Verre Ooste

Voor die koloniale era het die term "Verre Ooste" verwys na enigiets verder oos as die Midde-Ooste. Die term is gedurende die tydperk van die Britse Ryk as 'n versamelnaam vir lande oos van Brits-Indië gewild gemaak.

Verwysings

Eksterne skakels

Gebiede van die Wêreld

Verre Ooste 

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Verre Ooste 

Amerikas

Noord · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Latyns

Verre Ooste 

Asië

Sentraal · Oos · Noord-Asië (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Verre Ooste 

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

Verre Ooste 

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

Verre Ooste 

Poolgebiede

Noordpoolgebied · Antarktika

Verre Ooste 

Oseane

Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

Verre Ooste 

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld

Tags:

Oos-AsiëRussiese Verre-OosteStille OseaanSuid-AsiëSuidoos-AsiëWladiwostok

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoutPriemgetalAprilAlliterasieBeaufortskaalLys van oseane, seë en mereAustraliëBosluisbytkoorsWerkloosheidGqeberhaMenseregtedagErfenisdag (Suid-Afrika)Siya KolisiAarverkalkingDoelwitOlimpiese Somerspele 2024VermontWoordeboek van die Afrikaanse TaalKarooMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaWiskundeSokkerGeskiedenis van AfrikaansKarlien van JaarsveldCorioliskragTierLeah van NiekerkHennie MaasInligtingstegnologieMiskruierBreinAfrikaanse WikipediaAnton GoosenHidroëlektrisiteitMagnetismeGeslagsgelykheidLys van musiekinstrumenteSeksuele stimulasieSuid-Afrikaanse GrensoorlogBetonEugenetikaOrgasmeSirkusWieg van die MensdomNemunasEngelsBiodiversiteitGrondsoorteFilosofieBTWCounter-Strike (videospeletjie)Aborsie in Suid-AfrikaRivierBobby AngelVoëlByDroogteWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNasiebouLys van landeVaginaLys van bekende Suid-AfrikanersMetafoorMieliestronkEreksieEkonomiese sektorLyfstraf in skoleKameelperdLys van Kaapstad se voorstedeSuikerbekkiesRobbeneilandWet op Bantoe-onderwysKragopwekkingJoseph LynchKindersiektesSwawel🡆 More