Veroneesgroen

Veroneesgroen is 'n blou-groen pigmentkleur, 'n gehidreerde kroom(III)oksied.

#40826D

Die skakering is meer groen as blou, en is donkerder as lentegroen, die kleur tussen groen en siaan op die kleurwiel. Viridiaan neem sy naam van die Latynse viridis, wat groen beteken.

Die eerste aangetekende gebruik van viridian as 'n kleurnaam in Engels, was omstreeks die 1860s.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word veroneesgroen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #40826D
RGB-kleurmodel (64, 130, 109)
CMYK (76, 30, 63, 11)
HSV (161°, 51%, 51%)

Sien ook


Tags:

BlouGroenKleurLatynLentegroenSiaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WerkwoordVoornaamwoordTennisBTWWikiTaalWoordeboek van die Afrikaanse TaalChloorVryheidsdagWynand StrydomEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAce MagashuleHerpes simplexLeonardo da VinciKrieketSoogdierSelPornografieEmfiseemHondGawes van die Heilige GeesStres in hoërskoolSlawernyReënKankerPesachSatellietfotoGoogleMuishondMelaatsheidNierversakingHemelvaartPubiese hareWerkloosheidKatoenKoolstofVulvaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBetonKrimpvarkieLiewe HeksiePêrelWikimedia-stigtingNaboomHorlosieGeografie van Suid-AfrikaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPretoriaGrondsoorteMynbouKindermishandelingGordelroosTrevor NasserGreen PornoNasionale VrouedagRassisme in AfrikaRooibokLys van politieke partye in Suid-AfrikaIranSpringbokkePols-oksimeterVolhoubare ontwikkelingFranse RewolusieLeierTrevor ManuelNag van die lang messeBruin menseDesmond TutuPerdMateriaalSuikersiekteEnsiklopedieMenslike skeletTussenwerpsel🡆 More