Vermaaklikheid

Vermaaklikheid is geleë 40 km suidwes van Riversdal en naby die mond van die Duivenhoksrivier en is bereikbaar met ‘n grondpad wat ook na nog 8 km na Puntjie lei.

Dit is in die plaaslike gebied bekend as Hessequa.

Vermaaklikheid
Vermaaklikheid is in Wes-Kaap
Vermaaklikheid
Vermaaklikheid
Koördinate: 34°18′S 21°2′O / 34.300°S 21.033°O / -34.300; 21.033 21°2′O / 34.300°S 21.033°O / -34.300; 21.033
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitTuinroete
Plaaslike MunisipaliteitHessequa
TydsoneUTC+2 (SAST)

Die gehug bestaan uit ‘n aantal kleinhoewes met tuintjies en klein boorde tussen die duine. Dekriet word gesny en ook kom heide en proteas in die veld voor. Oorspronklik was die hele omgewing eiendom van die De Jager-familie. Die meeste huise dateer uit die 19de eeu en het ‘n besondere eenvoudige boustyl met ‘n riet dak. Plaasarbeiders woon soms nog in kapstylhuise.

Bibliografie

  • Lantern, jaargang 11, no. 1, Julie 1961

Sien ook

Tags:

DuivenhoksrivierPuntjieRiversdal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Veelvoudige sinKunsMetaalPerdKindermishandelingDonkieTreinDiamantAkademiaGeelhoutJode in Suid-AfrikaSaartjie BaartmanSoogdierWes-KaapCounter-Strike 2ArmoedeHipoteseVormMasturbasieAfrikanersSamestellingBreinkaartMuishondGestremdheidNarsismeHerpes simplexWikimedia-stigtingSteve BikoVersamelnaamGeslagsgelykheidWeervoorspellingPornografiese subgenresEk is 'n Afrikaan (toespraak)RomanVloeistofJodeOlimpiese SomerspeleAfrikanerweerstandsbewegingBrandmondsindroomMeeueFrankrykVars waterFilistyneTydOlimpiese SpeleAfro-AmerikanersVergelykings (taalkunde)ProstaatkankerHartaanvalRasionale getalAsiëLugbesoedelingCovid-19-pandemie in Suid-Afrika1990Appel (sanger)Orale seksKunsmatige intelligensieWerkersdagGewone breukeReg tot ‘n gesonde omgewingAfleiding (taalkunde)DroogteMaanToestand van materieSelRooibokKonsentrasiekampEkologieBeurtkragLys van Afrikaanse rolprenteKlimaatVerantwoordelikheidLuiperdNederlands🡆 More