Verenigde Rusland

Verenigde Rusland (Russies: Еди́ная Росси́я, Jedínaja Rossíja) is ’n middel-regse politieke party in Rusland en die grootste party in die land, met tans 238 van die 450 setels in die Doema.

Die party is in Desember 2001 gestig toe die Eenheidsparty van Rusland en die Vaderland-party saamgesmelt het.

Единая Россия
ER
Leier Dmitri Medwedef
Gestig 1 Desember 2001
Samesmelting van Eenheidsparty en Vaderland-party
Hoofkwartier Moskou
Jeugvleuel Jong Wag van die Verenigde Rusland
Ideologie Sentrisme, Konserwatisme, Statisme
Amptelike kleure Wit, blou, rooi
Webblad er.ru
Verenigde Rusland
Dmitri Medwedef, leier van Verenigde Rusland.

Dit beskou homself ideologies as ’n "Russiese konserwatiewe" party en steun die beleid van die presidensiële administrasie van Wladimir Poetin. Die party se verbinding met die voormalige president en huidige eerste minister, Dmitri Medwedef, wat tans die leier van die party is, is die sleutel tot sy sukses.

Hoewel die gewildheid daarvan afgeneem het van 64,4% in die 2007-parlementsverkiesing tot 49,32% in die 2011-verkiesing, is dit steeds verreweg die gewildste party in die land. Die Kommunistiese Party van die Russiese Federasie is tweede, met 19,19%.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

RuslandRussiesStaatsdoema

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Thys die BosveldklongKonflik (proses)KolonoskopieAntjie SomersOligopolieDolfynBewussynToutrekBrittany Ashton HolmesOu Apostoliese KerkKonsentrasiekampInentingBrasiliëTatoeëermerkBeroerteKoorsPaasfeesEmosieLimpopo (rivier)IndiëJuan Antonio VillacañasLys van bekende Suid-AfrikanersAntisemitismeEmo AdamsSkoolSkaakMaatskappyKatoenApartheidMenslike skeletHindoeïsmeSirkusMassaKartografieAgtergrond (narratief)Anale seksDiskriminasieCristiano RonaldoMark (ekonomie)SoortnaamKommunismeGoudLemoenLys van kinderspeletjiesChemiese elementLarry PageBloedsomloopstelselSeksueel oordraagbare infeksieAandagstreepVrouManie LibbokArthur GrumiauxTaalfossielAnilingusAfrikaansEugenetikaSuiwelprodukSwangerskapSharpeville-slagtingTelevisieMagsverheffingNierversakingKommunikasieNamibiëVoorvoegselAfrikaanse WikipediaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHemelvaartByEienaamVigsSamestellingMenseregtedagWikimedia-stigtingDeelwoord🡆 More