Verenigde Arabiese Republiek

Die Verenigde Arabiese Republiek (V.A.R., Arabies: الجمهورية العربية المتحدة) was 'n unie tussen Egipte en Sirië, wat vanaf 22 Februarie 1958 tot 28 September 1961 as 'n enkele staat saamgesnoer was.

Die V.A.R. stort in 1961 na 'n staatsgreep in Sirië in duie. Sirië verklaar hulself onafhanklik, maar Egipte behou die naam Verenigde Arabiese Republiek tot in 1970, waarna die land se naam in die Arabiese Republiek Egipte verander is.

الجمهورية العربية المتحدة
Verenigde Arabiese Republiek
Verenigde Arabiese Republiek
Verenigde Arabiese Republiek
1958 – 1961 Verenigde Arabiese Republiek
Verenigde Arabiese Republiek
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Volkslied: Walla Zaman Ya Selahy 
والله زمان يا سلاحي
Oh My wapen
Ligging of Verenigde Arabiese Republiek
Ligging of Verenigde Arabiese Republiek
Hoofstad Kaïro
30°03′N 31°14′O / 30.050°N 31.233°O / 30.050; 31.233 31°14′O / 30.050°N 31.233°O / 30.050; 31.233
Taal/Tale Arabies
Godsdiens Islam
Regering Republiek
President
 - 1958–1970 Gamal Abdel Nasser
 - 1970–1971 Anwar Sadat
Eerste Minister
 - 1958–1962 Gamal Abdel Nasser
 - 1962–1965 Ali Sabri
 - 1965–1966 Zakaria Mohieddin
 - 1966–1967 Muhammad Sulayman
 - 1967–1970 Gamal Abdel Nasser
 - 1970–1971 Mahmoud Fawzi
Historiese tydperk Tussenoorlogse Tydperk
 - Stigting 22 Februarie 1958
 - Oplossing 28 September 1961
Oppervlakte
 - 1961 1 166 049 km2
450 214 sq mi
Bevolking
 - 1961 skatting 32 203 000 
     Digtheid 27,6 /km² 
71,5 /sq mi
Geldeenheid Egiptiese pond
Siriese pond

Verwysings

Tags:

1958196122 Februarie28 SeptemberArabiesEgipteSirië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DolfynOrale seksLionel MessiNag van die lang messeEskomAkademiaDuitsItaliëRymWaterstofInsekKoringWitbloedselKlem-in-die-kaakToutrekProstaatklierTylaOutismeHaasVennootskapBruto binnelandse produk1200Bernice WestEngelsHeuningbyBraaiSuurstofFrederik Willem de KlerkLys van nedersettings in Suid-AfrikaMobutu Sese SekoOogproblemeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaFossielbrandstofJodeMiddelmisbruikRekenaarSkoenlapperPeter SnydersProstaatkankerMuishondElandréKweekhuiseffekVlekvrye staalBrongitisTegnologieDieregeluideMetafoorKunstenaarVoortrekkersSuiwelprodukVliegtuigLys van visseKunsmisGriekwa-AfrikaansBeurtkragAntoniemVrystaatGalblaasEkonomiese sektorNederlandLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)DriedimensioneelSinoniemIdioomEkotoerismeSteve BikoKommunismeSoutsuurAfrikaanse woordelys en spelreëlsAntisemitismeWeer (meteorologie)Sout (chemiese stof)ChloorKonflik (proses)NoordwesSkerpioenLiewe HeksieErns Grundling🡆 More