Bosveldwitysterhout

Die bosveldwitysterhout (Vepris reflexa) is 'n klein boom wat voorkom vanaf Port St.

Johns">Port St. Johns tot in Beira en binnelands vanaf Eswatini tot in die sentrale Zambezivallei. Dit is ook inheems in Botswana, Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.

Bosveldwitysterhout
Bosveldwitysterhout
Bosveldwitysterhout
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Rutaceae
Genus: Vepris
Spesie:
V. reflexa
Binomiale naam
Vepris reflexa
I.Verd., (1926)

Die boom groei in droë woud en op klipperige hellings naby strome en riviere. Dit verkies beskutte areas soos ruigtes en klowe, veral in die Malelane-gebergtes in die Krugerwildtuin.

Die boom se FSA-nommer is 260, en in Engels bekend as die Bushveld white ironwood.

Bronne

Verwysings

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProteïenGlasSprokieVraag en aanbodSportHamerkopCovid-19-pandemieBuffelBokmakierieAt BothaAlliterasieOogproblemeMeningsverskil oor aardverwarmingKoos du PlessisAustraliëApartheidKoos KombuisMaanHoofstadLabia (geslagsdele)WaterbesoedelingVars waterLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDawidMusiekPriemgetalGroot vyfMartin Luther King jr.Erns GrundlingEwenaarWoordsoortHoutMynbouOmgewingskwessies in Suider-AfrikaJannie du ToitKakiebosDramaDanie du ToitLandbouGodNicola HanekomLuislangeAuschwitz-konsentrasiekampGrootste rampe in Suid-AfrikaKaliumLys van lande volgens bevolkingHulpwerkwoordGeslagsregister vanaf Adam tot JesusMisdaadromanGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaRobbie WesselsNarsismePersoonlikheidYsterDiskriminasieFopnuusMenseregtedagGroepsgebiedewetHarry PotterSlag van BloedrivierAborsieSamestellingBonné de BodNierversakingLys van nedersettings in Suid-AfrikaGroepsdrukLionel PetersonKonjunktivitisLys van landeCheslin KolbeAnglo-BoereoorlogKrugerwildtuinKindersiektesMis (weerkunde)Deon MeyerSuid-Afrikaanse RugbyunieIdioom🡆 More