Vendabroodboom: Plantspesie

Die vendabroodboom (Encephalartos hirsutus) is 'n spesie van die genus Encephalartos en is endemies aan Limpopo waar dit voorkom in die Soutpansberg.

Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare.

Vendabroodboom
Vendabroodboom: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. hirsutus
Binomiale naam
Encephalartos hirsutus
P.J.H.Hurter, (1996)

Die plant se FSA-nommer is 14.6. In Engels staan die broodboom as die Venda cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afro-AmerikanersAardverwarmingOos-KaapCleopatra VIILuiperdMaatskappyAtoomUitwerking van klimaatsveranderingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaJakkalsOorkruipersTuisbladFrankrykRenaissanceDubbelpuntRugbyWoordsoortAustraliëInnes en Franna BenadéMaanSikloonPad na jou hartMusieksimboleSpoorvervoer in Suid-AfrikaMangelAfrikaanse woordelys en spelreëlsBywoordTydMisdaadroman7de LaanWerkersdagAborsieAdolf HitlerTaalAfrikanerweerstandsbewegingVersamelnaamDistrik SesProstaatkankerDiskriminasieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLimfvatstelselSelfoonMediese diagnoseLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNederlandAntisemitismeKappie (skryfteken)GeloftedagHannes van WykSydneyKrokodilSpringbokAbsolute monargieKaapse VlakteDermpoliepErfenisAngina pectorisEienaamKonjunktivitisImpakte van toerismeLys van musiekinstrumenteVoedingPornografiese subgenresLys van kinderspeletjiesSkaapMynbedryf van Suid-AfrikaPuberteitPretoriaOutismeRooibokAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAsemhalingSkilpadTweede Nuwe JaarOnderwerp (taalkunde)Vaginale kanker🡆 More