Veldhokkie

Veldhokkie is 'n spansport wat op 'n veld soortgelyk aan dié van sokker gespeel word.

Dit word normaalweg met elf of meer spelers gespeel. Die spel word deur twee spanne gespeel en die doel is om die bal in die teenstanders se doelhok te skiet.

Veldhokkie
Piktogram wat Veldhokkie aandui
Veldhokkie
Hokkiespeler Anke Kühn van Duitsland
Veldhokkie
Suid-Afrika se nasionale hokkiespan tydens die Olimpiese Somerspele 2008 in Beijing

Speltoerusting

Elke speler het sy eie hokkiestok. Bekende soorte hokkiestokke sluit in "Grays", "Malik" en "Kookaburra".

'n Harde bal wat omtrent so groot soos 'n krieketbal is word tydens die spel gebruik.

Om beserings te voorkom word spelers verplig om met beenskutte en mondskerms te speel.

Die spel word op 'n grasoppervlak gespeel (Gr. 1 tot 12); na skool of tydens klubhokkie word daar gewoonlik op 'n "AstroTurf"-oppervlak gespeel.

Die spel

Die bal word in die middel van die baan geplaas. Die kapteins van die twee spanne wat teen mekaar meeding besluit watter span eerste sal begin. Die spanne staan aan weerskante van die middellyn en die span wat begin slaan of stoot die bal vir hulle spanlede. 'n Wedstryd op hoë vlak is gewoonlik 2X15 minute aan 'n kant. Op hoërskool wissel dit tussen 20 min, 25 min of 30 min, afhangende van die tipe span. Daar is ook 'n 15 minute pouse, genaamd halftyd.

Soos enige sport het hokkie ook reëls en daar is ook 'n groen-, geel- en rooikaart vir oortredings.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Veldhokkie SpeltoerustingVeldhokkie Die spelVeldhokkie Sien ookVeldhokkie Eksterne skakelsVeldhokkieSokker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Narsistiese persoonlikheidsteuringDermpoliepLangste woordTermiese geleidingsvermoëStereotipeOm-te-infinitiefkonstruksieAppel (sanger)PenisPseudowetenskapTweede VryheidsoorlogMosambiekkanaalRookgewoonteLys van chemiese elemente volgens atoomgetalOnderwysRelatiwiteitsteorieSpysverteringstelselJakkalsSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePrimêre sektor van die ekonomieMiddelmisbruikAtoomJeuksiekteBeeldspraakKoolhidraatWhatsAppSteenkoolWoestynSkildklierWerkersdagSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Ramsar-vleilande in Suid-AfrikaSelfmoordBreinvliesontstekingCalviniaRymKorrupsieAdolf HitlerSelRuslandLys van kleureGoudMetaalMenslike skeletBoontjieVlagterminologieGedigAnale seksGasHoofstadVulvaWinnie Madikizela-MandelaApokriewe boekeBosvarkYstertydperkTydsoneWoordsoortNamakwalandVerkoueTafelbergHulpwerkwoordTradisionele literatuurTienie HollowayLeonardo da VinciGroot vyfKolonoskopieMisdaadTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)KleurOnomatopeePad na jou hartSkrywerSpreeuKaapstadse waterkrisis 2015-2018FabelIdioom🡆 More