Veer-Dikkop

Die Veer-dikkop (Callogobius plumatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by die Aliwal-bank.

Dit kom ook voor by Mauritius en die Seychelle eilande. In Engels staan die vis bekend as die Feather goby.

Veer-dikkop
Veer-Dikkop
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Callogobius

Spesie:
C. plumatus
Binomiale naam
Callogobius plumatus

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is roomkleurig met donker vlekke en kolletjies op. Die kop is effens plat en die pektorale vinne is groot.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe in water wat van 5 – 25 m diep is.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Veer-Dikkop VoorkomsVeer-Dikkop HabitatVeer-Dikkop Sien ookVeer-Dikkop BronVeer-Dikkop VerwysingsVeer-Dikkop Eksterne skakelVeer-Dikkop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeslagOmtrek, oppervlakte en volumeOopbroninhoudSeksismeBevolkingGevolge van aardverwarming op oseaneSkoenlapperVoorvoegselSpierKameelperdMeettegniekWaterbesoedelingWeeluisNG gemeente JansenvilleNederlandsSwangerskapMenseregteAborsie in Suid-AfrikaEkologieSeksuele penetrasieEiffeltoringWoestynHeupMaagsweerOranjerivierRenaissanceWet op NaturellengrondMonopolieKorrupsieBreingewasDikderm3D-rolprentKookpuntOnse VaderKnopiespinnekopVoornaamwoordTuberkuloseKweekhuiseffekSosiale ordeJo BlackRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Geskiedenis van die Verenigde State van AmerikaLys van elemente volgens simboolAustraliëDaggaLettergreepGeweldSeksKlimaatveranderingBrittany Ashton HolmesVliegtuigOligopolieSharpeville-slagtingMiteRuslandPrimêre sektor van die ekonomieAsemhalingLenteIngenieursweseSkuinsstreepSpysverteringstelselRudi ClaaseConsolidated B-24 LiberatorSiya KolisiSlag van Cuito CuanavaleHaelNatuurwetenskapLys van Nederlandse skildersWebjoernaalGreen PornoMikro-ekonomieWerkersdagLTekstielGewone breuke🡆 More