Veelbalk-Sitarien: Varswater vis

Die veelbalk-sitarien (Hemigrammocharax multifasciatus) is 'n varswater vis wat voorkom in die boonste gedeelte van die Zambezirivier en die Okavango-, Kunene- en Kafueriviere.

Dit kom ook in die Kongorivierstelsel voor. In Engels staan die vis ook bekend as die Multibar citharine.

Veelbalk-sitarien
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Citharinidae
Genus:
(Pellegrin, 1923)
Spesie:
H. multifasciatus
Binomiale naam
Hemigrammocharax multifasciatus

Voorkoms

Die vis het 'n onvolledige sylyn en die lyf is slank en plat met 'n gepunte kop; die oë is relatief groot. Die vis is deurskynend, lig olyfkleurig met 16–25 vertikale strepe op die lyf en daar is 'n swart kol op die basis van die stertvin. Die vis word 45 mm lank.

Habitat

Die vis verkies water met baie plantegroei in of vlak mere. Hulle vreet klein ongewerweldes en wortels van plante en broei in die somer.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Veelbalk-Sitarien VoorkomsVeelbalk-Sitarien HabitatVeelbalk-Sitarien Sien ookVeelbalk-Sitarien VerwysingsVeelbalk-Sitarien BronVeelbalk-Sitarien Eksterne skakelVeelbalk-Sitarien

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kaliforniese KanaaleilandeHoutMierAlkoholismeFisioterapieBeaufortskaalPornografiese akteurVlekvrye staalOrgasmeDigvormGriekse mitologieSkisofrenieEwenaarLeon KrugerSlawernyTrekarbeidOseaanSoweto-opstandDuitslandInligtingstegnologieRuslandTrevor NoahEskomKliniese depressieKwaggaNasionale VrouemonumentGroot vyfAAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePerdVloeistofSwitserlandSwemAustraliëBeesBoelieryKolorektale kankerReddingskakeKomplementêre kleureNic de JagerLys van medisinale kruieNkosi Sikelel' iAfrikaSkoenlapperEngelsHorlosieNarsismeAnglo-BoereoorlogWaterNasionale PartyNamibiëAppendiksTydAfro-AmerikanersGeweldHeuningbyBetonAnneli van RooyenVerstedelikingVleilandMangelontstekingBysteekVakbondBergen-Belsen-konsentrasiekampWêreld- Ekonomiese ForumBiodiversiteitRassismeNederduitse Gereformeerde KerkTafelbergStereotipeRenosterSteve HofmeyrKoos du Plessis🡆 More