Vanwyksvleidam

Die Vanwyksvleidam is in ‘n sytak van die Hartbeesrivier, ‘n boloop van die Oranjerivier.

Vanwyksvleidam
Amptelike naam Vanwyksvleidam
Ligging Noord-Kaap
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 30°22′1″S 21°49′1″O / 30.36694°S 21.81694°O / -30.36694; 21.81694 21°49′1″O / 30.36694°S 21.81694°O / -30.36694; 21.81694
Openingsdatum 1884
Eienaar Departement van Waterwese
Hoogte van wal 15 m
Bakmaat 143081 m3
Reservoir Vanwyksvlei
Damoppervlak 49.9 ha


Die dam is op die Carnarvon-leegte net buite die dorp Van Wyksvlei, noord van Carnarvon, oos van Brandvlei en suidoos van Verneukpan.

In 1884 is die grondwal voltooi en is daarom waarskynlik die oudste dam in Suid-Afrika. Alhoewel dit ‘n groot opgaarvermoë het, wat dit amper nog nooit meer as halfvol nie. Nagenoeg 600 hektaar word uit die dam besproei.

Sien ook

Verwysings

Tags:

HartbeesrivierOranjerivier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AngssteuringBaälOnderhandelinge om apartheid te beëindigKolorektale kankerPerdWeervoorspellingBrongitisWaterkringloopMark (ekonomie)Erfenisdag (Suid-Afrika)VisBlonde stereotipeNederlandsOmgewingskwessies in Suider-AfrikaBipolêre gemoedsteuringAartappelRefentse MorakeRassismeGesonde dieetHormoonsiekteAnilingusLys van Afrikaanse skrywersLys van Suid-Afrikaanse musikanteAluminiumInstagramMeervoudSpringbokkeGeslagSatanismeVaste stofMiltPinksterRekenaarGoogleBateMielieVormAborsie in Suid-AfrikaSonkragPiet ByleveldBloedsomloopstelselDirekte en Indirekte redeFiela se kind (rolprent)VennootskapHeupvervangingYouTubeByvoeglike naamwoordPolisieSendelingposisieGeskiedenis van Suid-AfrikaAlliterasieFossielbrandstofWiskundeEufemismeWêreld- Ekonomiese ForumSwart menseAardkorsBeaufortskaalMaatskappyMetaalWoordsoortGroot TrekEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAtoomVersoeningsdagPornografiese subgenresGreen PornoKoolstofdioksiedDieregeluideNatuurbewaringErektiele disfunksieVolstruisDwelmonttrekkingOogproblemeBees🡆 More