Vanwyksdorp

Vanwyksdorp is 'n dorp in die Klein Karoo met ongeveer 700 inwoners, sowat 44 km vanaf Ladismith in die Wes-Kaap.

Die dorp is die hoofdorp in Kannaland. Geen teerpad loop tot op die dorp nie, die R327-streekroete verbind die dorp met Ladismith en Herbertsdale.

Vanwyksdorp
Vanwyksdorp is in Wes-Kaap
Vanwyksdorp
Vanwyksdorp
Vanwyksdorp Vanwyksdorp se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°44′0″S 21°28′0″O / 33.73333°S 21.46667°O / -33.73333; 21.46667 21°28′0″O / 33.73333°S 21.46667°O / -33.73333; 21.46667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitKannaland
Stigting1838
Oppervlak
 • Totaal21,25 km2 (8,20 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal833
 • Digtheid39/km2 (100/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense13.0%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense84.9%
 • Swart mense1.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans 90.0%
 • Engels 4.9%
 • Xhosa 2.0%
 • Ander 3.0%
Poskode (strate)
6690
Skakelkode028
WebwerfDie dorp se webtuiste

Die dorp het ontwikkel as 'n kerkdorpie, nadat die NG gemeente Vanwyksdorp in 1904 gestig is en 'n kerkgebou op die plaas Buffelsfontein gebou is. Die dorp het sy naam gekry omdat daar destyds meer as 200 Van Wyks in die distrik gewoon het.

Die Neo-Gotiese kerkgebou is op 16 Februarie 1908 ingewy en word vandag nog deur die gemeente gebruik.

Die Assegaaybosch-reservaat is sowat 10 km buite die dorp geleë.

Sien ook

Verwysings

Tags:

HerbertsdaleKannalandKlein KarooLadismithR327 (Suid-Afrika)Wes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vlekvrye staalMuskietChris HaniKrieketIslamitiese StaatWet op Verbod van Gemengde HuwelikeKlinkerVoorvoegselKarakteriseringSarel Jacob PretoriusIdioomDoelwitGevolge van aardverwarming op oseaneAluminiumSpringbokKoringSuikersiekteNatuurlike hulpbronSoutsuurSuiwelprodukEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAfrikaanse WikipediaFranse RewolusieJazzWoordsoortKontinentHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalYsterVormKarlien van JaarsveldHoofkarakterLys van landeMuishondAkademiaPretoriaKlimaatveranderingOorkruipersVerantwoordelikheidHomoniemStaatstoelaeHeupNoord-KaapMusieksimboleRumatiekAfrikaansDiatomiese molekuulSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994RymSkilpadGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondEmo AdamsNiemetaalSitrusPerdGoogle MapsBoer Soek 'n VrouGoudkus (streek)AardeEngelsLuiperdSwartbewussynsbewegingBruin menseSwangerskapBybelEufemismeDistillasieTuisbladSeisoenMolekuulOntdekking van goud in Suid-AfrikaCorioliskragPriemgetalKolonisasieToutrekWitbloedselOranjerivierDuitsAntjie Somers🡆 More