Valsmispel

Die Valsmispel (Vangueriopsis lanciflora) is 'n boom wat voorkom in Ovambo in die noorde van Namibië asook in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Valsmispel
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Vangueriopsis
Spesie:
V. lanciflora
Binomiale naam
Vangueriopsis lanciflora
(Hiern) Robyns, (1928)
Sinonieme
  • Plectronia lanciflora (Hiern) Eyles
  • Plectronia platyphylla (Hiern) K.Schum.
  • Canthium lanciflorum Hiern
  • Canthium platyphyllum Hiern
  • Vangueria lateritia Dinter
  • Vangueriopsis lancifolia Greenway

Die boom groei in sanderige bosveld, dikwels op klipperige plekke. Die boom lyk baie soos die Wildemispel.

Die boom se FSA-nommer is 704.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Deelteken en umlautGeweldAfkortingLiesbreukAfrikaanse TaalmonumentFranse RewolusieRudi ClaaseRubik se kubusAkroniemKangaroeHorlosieNasionalismeBlourokkeToekoms van die AardeMadison IvyItaliëAnrich HerbstWatersuiweringTrappe van vergelykingDataverwerkingJodeC. Louis LeipoldtBurgerregtePaddaKompasAspoestertjieHartversakingGriepLys van politieke partye in Suid-AfrikaSoortnaamNederlandsVratSirkelAppelLys van chemiese elemente volgens atoomgetalE-posMusieksimboleGeskiedenis van Suid-AfrikaDemi Lee MooreNieuwoudtvilleSlag van BloedrivierOos-KaapGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBeurtkragArthur GrumiauxSwangerskapLys van Afrikaanse rolprenteBiologieNederlandNarsistiese persoonlikheidsteuringGoudkus (streek)ProteïenGroot vyfLys van Nederlandse skildersLugbesoedelingGesondheidVoëlAkwariumSuiwelprodukLys van nedersettings in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse skrywersInligtingNuwe TestamentKewerFamilie (verwantskap)EkologieDuitslandHeupResensieBrendan PeyperMynbedryf van Suid-AfrikaSkaakDundermDirekte en Indirekte redeViëtnam🡆 More