Wildemispel

Die wildemispel (Vangueria infausta) is 'n boom wat aan die katjiepiering-familie, Rubiaceae behoort.

Dit is inheems aan die suidelike en oostelike Afrotropiese gebied en kom in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Kaprivistrook in Namibië, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe voor. In Suid-Afrika kom die spesie in elke provinsie behalwe die Wes-Kaap voor.

Wildemispel
Wildemispel
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Vangueria
Spesie:
V. infausta
Binomiale naam
Vangueria infausta
Burch., (1824)
Sinonieme
  • Canthium infaustum (Burch.) Baill.

Die vrugte word deur mense geëet en het 'n aangename appel-tipe smaak.

Die boom se FSA-nommer is 702.

Subspesies

Die spesie het drie subspesies:

  • Vangueria infausta var. campanulata (Robyns) Verdc.
  • Vangueria infausta subsp. infausta
  • Vangueria infausta subsp. rotundata (Robyns) Verdc.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Wildemispel SubspesiesWildemispel FotogaleryWildemispel Sien ookWildemispel VerwysingsWildemispel BronneWildemispel Eksterne skakelsWildemispel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MediaWikiKangaroeRooiwaterVoornaamwoordSwartbewussynsbewegingTierboskatMenslike seksuele gedragKewerRepubliek ArtsachWikimaniaKlimaatAbstraksie (rekenaarwetenskap)Renier van RooyenIngrid JonkerAngkor WatHerpes simplexJeugdagVolhoubaarheidOpgestopte speelgoedEekhoringVaginale kankerWaterpokkiesVersamelnaamOsoonlaagRussiesKoöperasiestoriesLys van ingelyfde NG gemeentesEerste WêreldoorlogPornografieLabia (geslagsdele)LiefdeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Drie SusterskerkeMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaSarah Rose KarrSuurstofGooglePeniskankerSamestellende afleidingBoeberHondsdolheidOntbinding van die SowjetunieGeelsugNaeltjiesSemenSwedeWikiquoteErica BoyerInstagramAnale kankerKriekTonnels van Củ ChiPaulus van TarsusJeuksiekteInhoudPlantAntieke EgipteAarde se atmosfeerDuitsRob HersovApostoliese GeloofsbelydenisLibiëTurksvyOrganometaalchemieAkroniemAfrikaanse WikipediaLetterlike en figuurlike taalgebruikInsekSkoenlapperBaarmoederN.P. van Wyk Louw🡆 More