Kalahariwildemispel

Die Kalahariwildemispel (Vangueria cyanescens) is 'n klein, swak boompie wat voorkom van die suide van KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga en Limpopo, en weswaarts deur die Kaprivistrook tot in Kaokoland.

Dit is inheems in Angola, Botswana, die Kaprivistrook in Namibië en Zambië.

Kalahariwildemispel
Kalahariwildemispel
Kalahariwildemispel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Ixoroideae
Tribus:
Vanguerieae
Genus:
Spesie:
V. cyanescens
Binomiale naam
Vangueria cyanescens
Robyns, (1928)

Dit groei in sandgrond in bosveld. Die boom se blare is dun, leeragtig en meestal haarloos. Die boom se FSA-nommer is 702.3.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Kalahariwildemispel Sien ookKalahariwildemispel VerwysingsKalahariwildemispel BronneKalahariwildemispel Eksterne skakelKalahariwildemispel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeestroomSkilpadJagluiperdKarpaletonnelsindroomVakbondFamilie (verwantskap)InternetBosvarkNamakwalandKatOorstromingBrandstofPad na jou hartAfrikaansMensVennootskapKorrupsieProstaatkankerFibonacci-reeksBoereWatersuiweringWinnie Madikizela-MandelaDubbelpuntWetenskaplike klassifikasieKoppeltekenWaarheid-en-versoeningskommissieGroot GatBruin huisslangNatuurlike hulpbronLeestekenDuitse maselsArmoedeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMantisOntwerpLiesbreukBeaufortskaalKonsonantNedersettingTaalPolisieMasturbasieSimfonie-orkesBuck AngelHulpwerkwoordPornhubWet op NaturellengrondDigvormKaapstadKopieregPlastiekTafelbergGasTweede VryheidsoorlogGewone tarentaalEuropaTemperatuurAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidCorioliskragLieweheersbesieAluminiumWoestynLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLionel PetersonVarkAardkorsGemeenskapTrekarbeidGeweldRuslandDieregeluideProteaAfvalbestuur🡆 More