Witvlerkkiewiet

Die Witvlerkkiewiet (Vanellus crassirostris) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in vleie en vloedvlaktes.

Die voël kom voor in die noorde van KwaZulu-Natal, Okavangodelta, middel en onder Zambezirivier. Die voël is 29 – 31 cm groot en weeg 160 - 220 gram met 'n vlerkspan van 76 cm. In Engels staan die voël bekend as Long-toed Lapwing.

Witvlerkkiewiet
Witvlerkkiewiet
Witvlerkkiewiet in San Diego se dieretuin.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. crassirostris
Binomiale naam
Vanellus crassirostris
(Hartlaub, 1855)
Sinonieme

Chetusia crassirostris Hartlaub, 1855 Hemiparra crassirostris (Hartlaub, 1855)

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Witvlerkkiewiet FotogaleryWitvlerkkiewiet Sien ookWitvlerkkiewiet BronWitvlerkkiewiet VerwysingsWitvlerkkiewiet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OvulasieAtoomVoorsetselSuid-Afrikaanse randLika BerningEmosieMiltBurgerregteLeeuRugby, WarwickshireOogproblemeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaJudaïsmeHeupWayback MachineVoedingLys van politieke partye in Suid-AfrikaAdolessensieMosesPlastiekGeslagsgelykheidKatNetbalDuitse maselsRicus NelVoortrekkermonumentSonnestelselVerkleurmannetjiePersPuberteitEnkelvoudige sinVarkSwemNG gemeente JansenvilleCSSInstagramSowjetunieLys van Afrikaanse rolprenteSonSeksuele opwekkingSoweto-opstandVerdampingEnsiklopedieMuskietAce MagashuleHulpwerkwoordKlawers (speelkaarte)KriekSuiwelprodukElandréKoppeltekenVaste stofRenaissanceGriepGenadedoodErns GrundlingRandall WicombVars waterHennie MaasLongontstekingBeurtkragChemiese verbindingSwart nasionalismeWikiSonsteekHarry KerrVrymesselarySeksAardverwarmingSeksuele penetrasieVerenigde KoninkrykKongo-krisisCleopatra VIIAngina pectorisSeekoeiVulkanisme🡆 More