Kroonkiewiet

Die Kroonkiewiet of Gewone kiewiet (Vanellus coronatus) is 'n middelgroot langbeenwaadvoël wat goed by die Suid-Afrikaanse voorstedelike lewe aangepas het.

Hulle broei dikwels op besproeide sportvelde en ander uitgestrekte, oop grasgebiede. Die plaaslike naam kiewiet is 'n goeie weergawe van sy roep, wat dikwels in die nag gehoor kan word.

Kroonkiewiet
Kroonkiewiet
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. coronatus
Binomiale naam
Vanellus coronatus
(Boddaert, 1783)
Sinonieme

Charadrius coronatus (Boddaert, 1783)
Hoplopterus coronatus (Boddaert, 1783)
Stephanibyx coronatus (Boddaert, 1783)

Voorkoms

Die Kroonkiewiet het 'n swart kroon wat met 'n smal wit streep omsoom is. Die lang, rooi bene onderskei dié spesie van ander kiewiete. Onder die vlerke is groot, wit vere, wat tydens sy vlug waargeneem kan word.

Gedrag

Die volwasse voëls is baie beskermend teenoor hul kuikens en eiers en sal rondom 'n indringer neerduik terwyl hulle hul misnoeë luidrugtig en hard met hul 'kiewiet'-skree te kenne gee. Soms hardloop hulle weg van die nes af om die aandag van indringers af te lei.

Nes

Kroonkiewiete maak omtrent geen nes nie, en die eiers word in 'n vlak holtetjie in die grond gelê. Daar word op hul gespikkelde kamoeflering vir beskerming staatgemaak.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Tags:

Kroonkiewiet VoorkomsKroonkiewiet GedragKroonkiewiet FotogaleryKroonkiewiet Sien ookKroonkiewiet VerwysingsKroonkiewiet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GoudBelastingNetbalWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNiemetaalIronieJapie GreylingDirekte en Indirekte redeMaatskappyWaterbesparing in Suid-AfrikaVerlede tydLongontstekingAl-FatihaChroniese siekteLys van Afrikaanse televisiereekseLuiperdPaddaBeurtkragVerenigde State van AmerikaRugbywêreldbeker 2023WeervoorspellingSoogdierHartaanvalGeboorteSowjetunieLetterlike en figuurlike taalgebruikHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalRenosterDolfynMisdaadromanGeslagNadia ValvekensLugbesoedelingPiesangSeksuele opwekkingWaterbesoedelingVulkaanEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWeer (meteorologie)SonAnale kankerReënspinnekopHandré PollardKindersiektesDelft, KaapstadBynierSarel Jacob PretoriusBestaansboerderyKerngeneeskundeMagsverheffingAmhariesGroot-VisrivierEugenetikaFotoLys van Afrikaanse rolprenteHector PietersonBronadresVergelykings (taalkunde)Xenofobie in Suid-AfrikaHamburgerSlag van BloedrivierHoopChristiaan Frederik BeyersRenteBlack SashKunselementeDonderstormHulpwerkwoordIoonWerkloosheidRacheltjie de BeerMenslike seksuele gedragMagnesiumKunsmatige algemene intelligensieInfeksieSoortnaamToerismeChristendom🡆 More