Vandalisme

Vandalisme is die begrip om dinge te vandaliseer, d.w.s.

te beskadig, vervuil of selfs vernietig. Vandalisme is waarskynlik na die Vandale vernoem. Mense wat vandalisme pleeg, word dan ook wel vandale genoem. Die woord is afkomstig uit Frans en in 1794 gevorm deur Grégoire, 'n biskop uit Blois, om die optrede van die Paryse gepeupel te karakteriseer. Dit herinner aan die plunder van Rome deur die Vandale in die jaar 455.

Vandalisme
Busruit wat deur vandale beskadig is.
Vandalisme
Verkeersteken wat deur vandale uitgehaal en in die water gegooi is.

Sien ook

Tags:

4551794BiskopFransParysPlunderRomeVandale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hoërskool NoordheuwelPalmsondagTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinDiarreeStrandbeestVlag van BangladesjBarionChristo WieseGedigKoos BekkerVermaakJesus van NasaretOntlastingPieter BiewengaSwangerskapLiesbreukBloemfonteinOnderwysLHoofpynHoofstadSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTropiese sikloonVlag van AfghanistanDulcie van den BerghPenisverlengingLys van lande volgens bevolkingVigsOorlog in Soedan (sedert 2023)Duitse maselsHottentot (vis)21 v.C.KoorsZuid-Afrikaansche RepubliekAswoensdagDuitsSonsteekSeksuele penetrasieWortelkanaalSteenkoolAmalia UysVolumeGerrie PretoriusAndré SchwartzPersoonlikheidMenseregtedagEier (biologie)ToorbergWikimedia-stigtingW3COrtopedieLys van elemente volgens simboolSuid-Afrikaanse WeermagEkonomie van Suid-AfrikaRykie van ReenenPankreasTaalOosters-Ortodokse KerkErektiele disfunksieLandbouJo BlackDachshundCarike KeuzenkampVerkleinwoordRugbySkoenlapperAkuutWaterhertLys van Suid-Afrikaanse skrywersDonker materieSkoonma-se-tongNasiebou🡆 More