Van Stadenspas

Die Van Stadenspas (ook soms Van Stadensrivierpas) is 'n bergpas oor die ravyn van die Van Stadensrivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die bergpas lê 37 km wes van Port Elizabeth op die R102 na Thornhill en Humansdorp. Die oorspronklike pas dateer uit 1834. Blykbaar is die pas effens verlê in 1867. In 1971 is die Van Stadensrivierbrug oor die rivier gebou en het die pas in onbruik geraak. Tot op daardie stadium het die N2 deur die pas gegaan.

Van Stadenspas
Ligging 7 km wes van Port Elizabeth
Pad R102
Van Stadenspas
Die Van Stadensrivierbrug.

Sien ook

Tags:

BergpasHumansdorpN2Oos-KaapPort ElizabethR102Suid-AfrikaVan StadensrivierVan Stadensrivierbrug

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GetalOrgaanBloedvergiftigingE-regeringHartSwitserlandGeorgiëAkroniemKrampWortelkanaalNieu-SeelandHerpes simplexPeniskankerDeon MeyerBorsteKuberkrakerRugbywêreldbeker 1987SonSelfmoordSleurkragVoorhuidBoeberDuitse maselsSkrikkeljaarEoraptorBysteekDaggaE-posJo BlackJacques LootsBreinvliesontstekingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHomoniemAngina pectorisDepressie (gemoedstoestand)VuurTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinBywoordN.P. van Wyk LouwDerrickGeelslangFritz HaberDiarreeRussiese inval in Oekraïne sedert 2022OrgasmeChristendomXhosaNamakwalandBruin huisslangVerenigde State van AmerikaGianna MichaelsWiki CommonsDonderstormSinoniemLika BerningDemi Lee MooreSmaakAAfrikaanse woordelys en spelreëlsAfkortingGriekelandPornografieOpgestopte speelgoedGroot TrekSteenkoolHeupvervangingHadjVulkaan🡆 More