Van Coke Kartel

Van Coke Kartel is ’n Afrikaanse rockgroep.

Die groep bestaan uit Francois van Coke (stem & kitaar), Wynand Myburgh (baskitaar), Jedd Kossew (kitaar, stem), Dylan Hunt (tromme). In 2009 ontvang hulle ’n SAMA-toekenning in die kategorie beste Afrikaanse rock-album vir Waaksaam & Wakker.

Van Coke Kartel
Van Coke Kartel
Van Coke Kartel in Amsterdam, Nederland, Mei 2011
Agtergrondinligting
OorsprongBellville, Suid-Afrika
GenresRockmusiek
Jare aktief2007 – 2017
EtiketteRHTYHM, SELECT
AssosiasiesFokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties, aKing, Die Gevaar
LedeFrancois van Coke
Wynand Myburgh
Jedd Kossew
Dylan Hunt
Gewese ledeJustin Kruger, Jason Oosthuizen

Na vyf vollengte albums, verskeie tromspelers, vele toekennings, internasionale toere soos Taiwan en Europa, het hulle besluit om die tuig neer te lê. Van Coke Kartel het saam met internasionale groepe soos Metallica, Thirty Seconds to Mars, Korn, Chris Cornell, Good Charlotte en Billy Talent 'n verhoog gedeel.

“Van Coke Kartel was ‘n mal rit.  Vir baie jare was hierdie projek my en Francois se hoof fokus.  Baie werk het hier ingegaan en ons het vir seker baie geleer. Dis hartseer om te dink dat dit nou alles tot ‘n einde kom.  Ek is wel opgewonde om hierdie sirkus vir een laaste keer op die pad te neem!” Wynand Myburgh.

Nadat hulle 16 maande laas 'n konsert gedoen het, het die groep vir ou laas 'n finale toer in 2017 gedoen.

Van Coke Kartel los beslis 'n nalatenskap van onwrikbare, onuitputbare rock-musiek wat nooit vergeet sal word nie.

Diskografie

  • Van Coke Kartel, 2007
  • Waaksaam & Wakker, 2008
  • Skop, Skiet & Donner, 2010
  • Wie’s Bang?, 2011
  • Bloed, Sweet & Trane, 2013

Toekennings

  • SAMA-toekenning vir Beste Rock-Album, Waaksaam & Wakker (2008)

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Van Coke Kartel DiskografieVan Coke Kartel ToekenningsVan Coke Kartel VerwysingsVan Coke Kartel Sien ookVan Coke Kartel Eksterne skakelsVan Coke KartelAfrikaansBaskitaarFrancois van CokeRockSAMAWynand Myburgh

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProstaatklierNamibiëLys van Afrikaanse skrywersSwitserlandOntkiemingWeeluisISBN (identifier)Duitse perdebyIndiëKappie (skryfteken)Gebande muishondJada FireSkrikkeljaarSkildklierMagda van BiljonPampoentjiesKoggelmanderGeslagsorgaanKanadese nasionale krieketspanMiljardGewone tarentaalSeekoeiKasteel die Goeie HoopHeupGenesisLys van ingelyfde NG gemeentesSerafín DengraHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalCLys van Afrikaanse televisiereekseOnderhandelinge om apartheid te beëindigKleinkolmuskeljaatkatWaterpokkiesMarsRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AfkortingKlein vyf diereMorfologie (taalkunde)Fritz HaberOntsteking (geneeskunde)MisdaadIntensiewe vormKoedoePalmsondagHomofoonKarlien van JaarsveldAardverwarmingVingerseksAntarktikaDissipel vir wie Jesus baie lief wasRugbyOekraïneIerse nasionale rugbyspanPofadder (slang)Europese RugbykampioenskapOosters-Ortodokse KerkLandbouGeskiedenis van AfrikaansVyfsterLys van Suid-Afrikaanse musikanteMarie PentzDiplopodaWikipediaEuropese Suidelike SterrewagOrtopedieWiskundige terminologieVlag van BangladesjToorbergVlag van AfghanistanEreksie🡆 More