Brackenridgea Zanguebarica: Boom spesie

Die valslekkerbreek (Brackenridgea zanguebarica) is 'n struik of klein boompie wat in Suid-Afrika in Limpopo voorkom.

Verder noord is die spesie inheems aan Kenia, Malawi, Mosambiek, Tanzanië en Zimbabwe. Daar is een subpopulasie wat in Suid-Afrika voorkom by Thengwe. Die boom het 'n voorkomsgebied van slegs 35 km² en word bedreig deur die onwettige gebruike as medisyne en brandhout. Dit het ook habitat afgestaan aan landbou aktiwiteite.

Valslekkerbreek
Brackenridgea Zanguebarica: Boom spesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Ochnaceae
Genus: Brackenridgea
Spesie:
B. zanguebarica
Binomiale naam
Brackenridgea zanguebarica
Oliv., (1871)
Sinonieme
  • Brackenridgea alboserrata (Engl.) Tiegh.
  • Brackenridgea bussei Gilg
  • Ochna alboserrata Engl.
  • Ochna praecox Sleumer
  • Pleuroridgea alboserrata (Engl.) Tiegh.
  • Pleuroridgea bussei (Gilg) Tiegh.
  • Pleuroridgea lastii Tiegh.
  • Pleuroridgea zanguebarica (Oliv.) Tiegh.

Die boom se FSA-nommer is 483.1.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Chris HaniKoos du PlessisGriepWayde van NiekerkSkilpadJuan Antonio VillacañasSoogdierKoorsblaarErektiele disfunksieRudi ClaaseMangelontstekingGrondwet van Suid-AfrikaKonsentrasiekampKeramiekReënvalbepalingKatoenEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaTelevisieChemiese verbindingEnkelvoudige sinKindermishandelingWitrenosterSwartbewussynsbewegingJodeLys van Joodse feeste en herdenkingsMcDonald'sVarkGedigEkonomiese sektorSkaakGeprosesseerde kosKangaroeClanwilliam-sandvisHartversakingPoesIdioomBrittany Ashton HolmesVars waterPeriodieke tabelStereotipeVormNiersteenKangogrotteLimpopo (rivier)Trigeminale neuralgieOorstromingSelfmoordDemi Lee MooreOlimpiese SomerspeleRonelda KamferPersMuishondBreinvliesontstekingGesondheidSpringbokItaliëSeekoeiRieldansIntensiewe vormPropagandaDiatomiese molekuulVrouBrandmondsindroomSkooluniformKatLugbesoedelingRassisme in AfrikaPlantDonderstormAnale seksBurgerregteBeesvleis🡆 More