Valsdoringrugrog

Die valsdoringrugrog (Raja straeleni) kom voor van Wes-Afrika tot by Oos-Londen in Suid-Afrika.

Die volwasse vis is bruin tot grys en die hele lyf is bedek met swart spikkels van onreëlmatige grootte. Baie keer is daar 'n donker vlek wat soos lyk by die basis van die pektorale vinne.

Valsdoringrugrog
Valsdoringrugrog
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Raja
Spesie:
R. straeleni
Binomiale naam
Raja straeleni
Poll, 1951

Die rog word 68 cm wyd oor die vinne. Hulle word op sand en modderige bodems tot op dieptes van 690 m aangetref. Die vinne is eetbaar. In Engels staan die rog bekend as False thornback skate.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ByRooiwaterSkarlakenkoorsDigvormAkira ToriyamaWaterhertNieu-Seeland2023DuitsTurkyeEikelProvinsies van Suid-AfrikaHekseryNasiebouIndustriële RevolusieWerwelkolomGeografie van Suid-AfrikaKinkhoesAfrikaansMakazole MapimpiPolitieke partySuid-Afrikaanse randKwaZulu-NatalOraniaJerusalemTweede VryheidsoorlogAnneli van RooyenAntoniemPublieke domeinIngrid JonkerSteenkoolBybelAsiëLandbouUniversiteit StellenboschMeervoudWaldimar PelserVarkgriepHoofpynAppelblaarDermpoliepRolprentProstaatkankerOrthopteraKrampKoolhidraatLys van kinderspeletjiesRam (sterreteken)Trappe van vergelykingBrandmondsindroomBybelvertalingFritz HaberOnderwys (geskiedenis)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989InhoudEnsiklopedieMediaWikiOos-KaapOrkaan GustavAustraliëCleopatra VIIA.J. ApplegateBlourokkeDinosourusSeksposisieNazi-DuitslandMarsSeksualiteitSally EsterhuizenTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinDie BylAbstraksie (rekenaarwetenskap)Spelerposisies in rugbyMielieVulva🡆 More