Combretum Stylesii: Plantspesie

Die valleiboswilg (Combretum stylesii) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Combretaceae behoort.

Die plant is endemies aan KwaZulu-Natal en kom in die Tugelavallei voor in 'n 10 km lange gordel. Die spesie word bedreig omrede dit deur die plaaslike bevolking as brandhout verbruik word.

Valleiboswilg
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Combretaceae
Genus: Combretum
Spesie:
C. stylesii
Binomiale naam
Combretum stylesii
O.Maurin, Jordaan & A.E.van Wyk, 2011

Die boom se FSA-nommer is 545.5.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SowjetunieHernubare energieMuskietTarentaleSlag van Cuito CuanavaleNierArabiesOutismeWolkIndustriële RevolusieAntoniemSeptimius AwardsDemokrasieAsemhalingSeksismeKongo-krisisWoordJeuksiekteNasionalismeHeidelberg, GautengOseaanMeervoudVerenigde State van AmerikaDonderstormCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSwawelAardverwarmingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Vlag van Suid-AfrikaLys van Kaapstad se voorstedeShakaMondLys van Afrikaanse rolprenteSkaakHondNetbalGeletterdheidOmtrek, oppervlakte en volumeKinkhoesD.J. OppermanSeksualiteitKonjunktivitisPinksterSuid-Afrikaanse GrensoorlogGetalAbstraksie (rekenaarwetenskap)KoerantSirkelBalletKerrieKaapstadse waterkrisis 2015-2018Hannes van WykOntwerpWitbloedselSpreeuRob HersovHoofstadWiskundige terminologieAdolessensieVolstruisAndrew DavisHaasMiltErfenisdag (Suid-Afrika)KankerNag van die lang messeDemi Lee MooreAngssteuringRenaissanceDigvormAlkoholismeAborsie in Suid-Afrika🡆 More