Val Thorens

Val Thorens is 'n ski-oord in die Franse département Savoie (région Auvergne-Rhône-Alpes).

Met 'n hoogte van 2 300 meter bo seevlak is dit die hoogste in Europa. Val Thorens vorm saam met Saint-Martin-de-Belleville, Les Menuires, Méribel, La Tania en Courchevel die skigebied van Trois Vallées.

Val Thorens
Val Thorens
Val Thorens
Val Thorens is in Frankryk
Val Thorens
Val Thorens
Koördinate: 45°17′54″N 6°34′47″O / 45.29833°N 6.57972°O / 45.29833; 6.57972 6°34′47″O / 45.29833°N 6.57972°O / 45.29833; 6.57972
LandVlag van Frankryk Frankryk
GewesVal Thorens Auvergne-Rhône-Alpes
DépartementVal Thorens Savoie
ArrondissementAlbertville
KantonMoûtiers
Webwerfvalthorens.com

Val Thorens word gekenmerk deur gereelde sneeuval in die winter en die pragtige uitsig vanuit die Cime de Caron (3 200 meter bo seevlak). Die dorp beskik oor 68 ski-hellings en moderne kabelkargeriewe.

Eksterne skakels

Tags:

Auvergne-Rhône-AlpesEuropaFrankrykSavoieSki

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SamestellingGeskiedenis van die BoererepubliekeMuishondWikiGraatjiemeerkatSwaweldioksiedKolorektale kankerGroepsdrukBestaansboerderyDoopDiepaartromboseVaginaBrugAssonansieProstaatkankerLys van nedersettings in Suid-AfrikaDanie du ToitLongAnale seksDoelwitAngina pectorisBeroerteSlag van BloedrivierWilna SnymanVratYouTubeToekoms van die AardeVulkaanAborsie in Suid-AfrikaMiddelmisbruikPoesBelvidere Holy Trinity-kerkLys van Afrikaanse televisiereekseOrthopteraWaterpokkiesViëtnamAlkoholismeRenaissanceStresTropiese sikloonKaliforniëBaarmoederCarles PuigdemontReënVerkleinwoordNasionale VrouedagVerstedelikingMasturbasieManie JacksonTussenwerpselKewerKorrupsieWatersuiweringErektiele disfunksiePaasfeesSlag van Cuito Cuanavale2024 Chinese Grand PrixVarkAbstraksie (rekenaarwetenskap)JohannesburgRenosterSatellietHidroëlektrisiteitHoofpynRefentse MorakeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLeeuKaapstadKultuurChemiese element🡆 More