Vaishnavisme

Vaishnavisme (van Sanskrit वैष्णव Vaiṣṇava, wat tot Vishnu behoort) is een van die vier groot tradisies in Hindoeïsme; die ander is Shaivisme, Shaktisme en Smartisme.

Dit word ook Vishnuïsme of Wisjnoeïsme genoem, en die volgelinge daarvan Vishnuïste of Wisjnoeïste; hulle beskou Vishnu as die oppergod.

Vaishnavisme
Vishnu en sy avatars.

Beskrywing

Die tradisie is veral bekend vir sy avatarleerstelling, waarin Vishnu in een van baie inkarnasies vereer word. Van hulle is 10 (die Dashavatara) die gewildstes en belangrikstes: Krishna, Rama, Narayana, Vasudeva, Hari, Vithoba, Kesava, Madhava, Govinda en Jagannath. Die tradisie kan teruggespoor word na die 1ste millennium n.C. as Bhagavatisme, of Krishnaïsme. Latere ontwikkelings onder leiding van die heilige Ramananda het gelei tot ’n Rama-georiënteerde beweging, wat nou die grootste kloostergroep in Asië is. Die Vaishnava-tradisie het baie sampradayas (denominasies of subskole) wat wissel van die Middeleeuse Dvaita-skool van Madhvacharya tot die Vishishtadvaita-skool van Ramanuja. Nuwe bewegings is ook in die moderne tyd gestig, soos die Hare Krisjnas van Prabhupada.

Die tradisie is bekend vir die liefdevolle verering van ’n avatar van Vishnu (dikwels Krishna) en het ’n sleutelrol gespeel in die verspreiding van die Bhakti-beweging in die 2de millennium in Suid-Asië. Belangrike geskrifte in Vaishnavisme sluit in die Vedas, Upanishads, Bhagavad Gita, Pancaratra (Agama) en Bhagavata Purana.

Verwysings

Nog bronne

Eksterne skakels

Tags:

Vaishnavisme BeskrywingVaishnavisme VerwysingsVaishnavisme Eksterne skakelsVaishnavismeHindoeïsmeSanskritShaivismeShaktismeSmartismeVishnu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sekondêre sektor van die ekonomieVerenigde State van AmerikaSirkelKarakteriseringMenseregteVolhoubaarheidDemokratiese Republiek die KongoKasteel die Goeie HoopDomkragVigsLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVlekvrye staalFibonacci-reeksVlinderWaterpokkiesLys van Afrikaanse skrywersPinksterJan Christian SmutsMotreënWaterSeestroomKoorsblaarLimfvatstelselStikstofHormoonsiekteAkuutGeslagEjakulasieOplossing (chemie)Lys van Suid-Afrikaanse opposisieleiersGalblaasIslamLærdal-tonnelMIVGewone tarentaalGoudDepressie (gemoedstoestand)DeelwoordBlourokkeSelfmoordBlonde stereotipeLieweheersbesieWoordeboek van die Afrikaanse TaalSeekoeiNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWhatsAppHoutWinterIndiëLeestekenKalsiumBosluisDialoog in fiksieElon MuskNasiebouOmgewingsgesondheidDaggaBaälNag van die lang messeHulpwerkwoordNamakwalandTekstielJavaScriptAntoniemLeierMuskietBruin huisslangPizzaC. Louis LeipoldtSoogdierErfenisWater (molekuul)Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalKoerant🡆 More