Vaevuur

In Katolieke teologie is die vaevuur, ook die vagevuur (verouderd) genoem, ’n tussentydse toestand ná ’n mens se fisieke dood waardeur sommige wat vir die hemel bestem is, eers moet gaan vir finale reiniging sodat hulle die hemel kan betree.

Die redenasie is dat "sommige sondes in hierdie tyd vergewe kan word, maar sekere ander in die tyd wat kom". Net dié wat in God se grasie en vriendskap sterf, maar nog nie volkome gereinig is nie, kan na die vaevuur toe gaan. Daarom sal niemand wat daar is, vir altyd in die vaevuur bly of eindelik hel toe gaan nie. Die idee van ’n vaevuur word veral met die Rooms-Katolieke Kerk verbind; in die Oosters-Katolieke kerke is dit ook ’n leerstelling, maar dit word nie altyd "vaevuur" genoem nie – eerder die "finale reiniging" of "finale teose".

Vaevuur
Die vaevuur, soos uitgebeeld deur Ludovico Carracci.

Hoewel die Anglikaanse, Metodiste- en Oosters-Ortodokse Kerk die bestaan van ’n vaevuur ontken soos die Katolieke Kerk dit glo, erken hulle die bestaan van ’n tussentyde toestand, Hades, en bid hulle vir die afgestorwenes.

In die moderne sin kan die term "vaevuur" ook gebruik word vir ’n algemene toestand van lyding, veral een wat tydelik is.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DoodRooms-Katolieke Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Plae van EgipteLys van kleureFotoEkonomie van Suid-AfrikaVleilandHondsdolheidGrondsoortePolisieRivierKlimaatCovid-19-pandemiePapierCarike KeuzenkampParasitiese siektesNederduitse Gereformeerde KerkSeptimius PicturesEngelandHentaiDiarreeDaggaChristendomVisLys van Afrikaanse skrywersAnrich HerbstPinksterNierversakingIslamTegnologieMatriek in Suid-AfrikaOliver TamboSatellietMondVratIetermagoOnbemande vliegtuigAgtervoegselBeroerteOlifantTweede Nuwe JaarPriemgetalJak de PriesterResensieDiepaartromboseGenesisPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaRocco SiffrediPaasfeesKoolstofNatuurbewaringEwenaarBasisinkomsteRugbyNieu-SeelandLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLongontstekingRyno HattinghBasterhartbeesVoorsetselMuishondDolfynLeierVloeistofPersoonlikheidAnette EngelbrechtDroogteWaarheid-en-versoeningskommissieOnderhandelinge om apartheid te beëindigLys van Suid-Afrikaanse musikanteUilKasteel die Goeie HoopAfrikanernasionalismeSkilpadChemiese elementCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGeskiedenis van Suid-AfrikaLiefde🡆 More