Vaaltolbos: Spesie van die tolbosse

Die vaaltolbos (Leucadendron conicum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en die Oos-Kaap, waar dit voorkom in die Langeberg, Outeniekwaberge, Tsitsikammaberge, Elandsberg en Tuinroete-vlakte. Die struik word 6 m hoog en dra blomme van Oktober tot November.

Vaaltolbos
Vaaltolbos: Galery, Sien ook, Verwysings
Vaaltolbos: Galery, Sien ook, Verwysings
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. conicum
Binomiale naam
Leucadendron conicum
(Lam.) I.Williams, 1967
Sinonieme
  • Leucadendron ramosissimum H.Buek ex Meisn.
  • Protea conica Lam.
  • Protea ramosissima Kuntze

'n Brand vernietig die plant, maar die sade oorleef. Die sade word in 'n tol op die vroulike plant geberg en word vrygelaat na 'n brand waar dit dan deur die wind versprei word. Die plant is eenslagtig en daar is manlike- en vroulike plante. Die aktiwiteite van klein torre verseker dat die plante bestuif word. Die plant groei hoofsaaklik in nat valleie, klowe en stroompies op hoogtes van 300-1000 m.

In Engels staan dit as die Garden Route conebush bekend. Die boom se FSA-nommer is 78.1.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Vaaltolbos GaleryVaaltolbos Sien ookVaaltolbos VerwysingsVaaltolbos BronneVaaltolbos Eksterne skakelsVaaltolbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WhatsAppJeuksiekteBorskankerWêreldwye webRomanHeks van HexrivierWortelSkisofrenieFrederik Willem de KlerkJagluiperdMosambiekkanaalEuropaLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierTaalLewerGrondbesoedelingStokely CarmichaelMobutu Sese SekoVulvaRymWaterpokkiesWoordeboek van die Afrikaanse TaalErosietipesBestuiwingWapen van Suid-AfrikaBoontjieMiljardRefentse MorakeSekondêre sektor van die ekonomieSpysverteringstelselMonoloogResensieMasturbasieBlourokkePinksterMane van GalileiSpinnekopWieg van die MensdomOnomatopeeAfrikaCarike KeuzenkampWitbloedselMenslike skeletWes-KaapKindersiektesKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKrokodilNeerslagWoordeboekGoogleSelfkonsepAnti-inflammatoriese middelProvinsies van Suid-AfrikaApokriewe boekeKonsonantMediese diagnoseLys van politieke partye in Suid-AfrikaLandbouNicole StraussPeach van PletzenSelHerfsLeeuAfkortingJohannes MeintjesInternetAsiëKoolhidraatOnderhandelinge om apartheid te beëindigGroepsdrukSprokieGewasboerdery in Suid-AfrikaSwawelLys van Afrikaanse rolprenteHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalRookgewoonte🡆 More