Die Vaalstreepkoppie (Emberiza impetuani) is 'n voëlspesie wat endemies is aan Suider-Afrika.
Hulle is algemene tot volop nomades op halfwoestynvlaktes, in Karoobossieveld en dorre savanne. Af en toe vind invalle in die kuslaaggebied van die westelike Wes-Kaap en die grasveld- en savannestreke plaas. Hulle vergader in groot getalle om na goeie reëns te broei. Hulle word soms ook in los assosiasie met sperwers aangetref. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 - 20 gram. In Engels staan die voël as die Lark-like bunting bekend.
Vaalstreepkoppie | |
---|---|
In Limpopo, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. impetuani |
Binomiale naam | |
Emberiza impetuani Smith, 1836 |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Vaalstreepkoppie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.