Vaalpopulier

Die vaalpopulier (Populus x canescens) is skraal, bladwisselende, regop boom en 'n indringerplant wat feitlik dwarsoor Suid-Afrika voorkom behalwe die noordwestelike gedeeltes van die Noord-Kaap.

Die bas is wit of grys met dwarsbande. Die jong boompie se blare is driehoekig en getand en die ouer bome se blare is enkelvoudig, rond en gaafrandig. Die boom kan tot 20 m hoog word. Die boom is 'n kruising van twee of meer Eurasiese Populus-spesies. Kolonies vorm van wortelsuiers.

Vaalpopulier
Vaalpopulier
Populus × canescens
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Dicotiledónea Magnoliopsida
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. × canescens
Binomiale naam
Populus × canescens
(Aiton) Sm.
Vaalpopulier
Blare
Vaalpopulier
Blomme en vrugte

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DaggaMaagsweerKatTweede VryheidsoorlogAnglisismeEskomOrganiese landbouPornhubHokkieDroomWikipediaVlag van Suid-AfrikaMonumentAarde se atmosfeerVervoerVars waterArmoedeverligtingLeestekenRob HersovKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSwart nasionalismeTekstielFrankrykTierErfenisOrthopteraMetaalReënspinnekopDeon MeyerBraaiOntwerpAntoniemBevolkingsafnameWieg van die MensdomNasionale PartyMenstruasiePersoonlikheidInstagramVennootskapBruin menseBosvarkVrouTafelbergWet op NaturellengrondDrakensbergeEngelandOlifantHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBosluisGrondwetWeervoorspellingDoelwitHartGemeenskapCleopatra VIILys van Afrikaanse televisiereekseVioolOrtopedieToekoms van die AardeGeslagsgelykheidRenaissanceAkkedisPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikDriedimensioneelSteenkoolDepressie (gemoedstoestand)Gawes van die Heilige GeesSeringboomVakbondSpelerposisies in rugbyPeter Snyders🡆 More