Vaalmol

Die vaalmol (Cryptomys hottentotus) is 'n mol wat in die hele Suid-Afrika, Botswana, Zimbabwe, Mosambiek en noord-oostelike Namibië voorkom.

Die mol staan ook bekend as die vaaltandmol of knaagdiermol.

Vaalmol
Vaalmol
Vaalmol
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Bathyergidae
Genus:
Cryptomys
Spesie:
C. hottentotus
Binomiale naam
Cryptomys hottentotus
(Lesson, 1826)

Voorkoms

Die knaagdier se kleur wissel van liggrys tot donkergrys met 'n wit bles op die voorkop. Die dier word tot 15 cm lank en weeg 100 tot 150 g.

Habitat en gewoontes

Hulle verkies sanderige grond en ook ander grond, buiten klei. Die diertjie lewe in groepies in ondergrondse gate en hope uitgestote grond verklap hul teenwoordigheid. Daar word tot 5 kleintjies enige tyd in die jaar bore. Hulle eet bolle, wortels, lote en ondergrondse graslote.

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Vaalmol VoorkomsVaalmol Habitat en gewoontesVaalmol Sien ookVaalmol BronVaalmol Eksterne skakelsVaalmol

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel PetersonPlae van EgipteItaliëKlankverskynselsTweede WêreldoorlogLionel MessiSomerJuraOntbossingPinksterVarkgriepVoornaamwoordVaginaWolkMasturbasieRepubliek die KongoAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeEk is 'n Afrikaan (toespraak)IngenieursweseWerkloosheidKultuurHannes van WykHindoeïsmeUnie van Suid-AfrikaFabelMetaalPseudowetenskapDemokrasieOrtopedieRudi ClaaseDeelwoordGeldSneeuSwartkwasmuishondMona LisaSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeTelkomWoordVulvaDiskriminasieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVennootskapKommunismeWaarheid-en-versoeningskommissieNederlandsDikdermSpringbokkeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KnieRenaissanceEerste WêreldoorlogBurgerregte1990Mediese diagnoseRekeningkundeSeevlakSenuweestelselNicole StraussSonpaneelMuskeljaatkatAfrikanersMotorvoertuigMonopolieRugbyLys van Afrikaanse rolprentePrimêre sektor van die ekonomieMondVrymesselaryGianna MichaelsEngelandOnderwerp (taalkunde)Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaNapoleon Bonaparte🡆 More