Vaalmimosa

Die vaalmimosa (Acacia podalyriifolia) is 'n boom en indringerplant wat voorkom in stedelike gebiede, langs paaie en waterlope.

Die boom is inheems in oos en suidoos Australië. Dit staan ook as die lierwattel bekend.

Vaalmimosa
Vaalmimosa
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Acacia
Spesie:
A. podalyriifolia
Binomiale naam
Acacia podalyriifolia
A.Cunn. ex G. Don, 1832
Vaalmimosa
Natuurlike verspreiding
Sinonieme
  • Acacia fraseri Hook.
  • Acacia podalyriaefolia A. Cunn.
  • Acacia podalyriaefolia A. Cunn. var. viridis Guilf.
  • Acacia podalyriifolia Loudon
  • Acacia podalyriifolia G. Don var. typica Domin
  • Acacia podalyriifolia G. Don var. viridis Guilf.
  • Racosperma podalyriifolia (G. Don) Pedley
  • Racosperma podalyriifolium (G. Don) Pedley

Voorkoms

Die boom word tot 8m hoog, is middelgroot, doringloos met 'n silwergrys loof. Die fluweelagtige blare is enkelvoudig en die vorm wissel van ovaal tot ellipties. Die bas is glad en liggrys van kleur. Nuwe uitgroeisels is met poeieragtige hare bedek. Die blomhofies is bolvormig en goudgeel; dit verskyn in lang aanskoulike blomtakkies van Junie tot Augustus. Die saadpeul het 'n golwende rand. Die boom word as 'n sierboom gekweek.

Vaalmimosa 
Vaalmimosa's
Vaalmimosa 
Blare
Vaalmimosa 
Sade

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Vaalmimosa VoorkomsVaalmimosa Sien ookVaalmimosa BronVaalmimosa VerwysingsVaalmimosa Eksterne skakelsVaalmimosa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wes-KaapHerfsGesonde dieetCarike KeuzenkampInvloed van vigs op die ekonomieWithaaiProvinsies van Suid-AfrikaInentingEngelsKewerMaselsVrymesselaryDroogteAbstraksie (rekenaarwetenskap)Duitse maselsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BloedsomloopstelselHibernasieVerlede tydHartaanvalOnderwerp (taalkunde)VrouPankreasSoortnaamMenslike seksuele gedragJodeNierBateGeografie van Suid-AfrikaGawes van die Heilige GeesYouTubeBybelVulvaAntisemitismeViëtnamoorlogPretoriaAfrikaanse WikipediaEk is 'n Afrikaan (toespraak)KarooNamibiëEreksieKongo-krisisSteenkoolUitwerking van klimaatsveranderingRefentse MorakeBoelieryBorskankerLys van kinderspeletjiesKlem-in-die-kaakVoorvoegselRooikatFeminismeMielieBeesSpysverteringstelselEkotoerismeWoordeboek van die Afrikaanse TaalPad na jou hartGlobaliseringSkoenlapperSwaelRacheltjie de BeerRymFrederik Willem de KlerkSan Andreas-breukKaapstadLys van Suid-Afrikaanse musikanteKaapstadse waterkrisis 2015-2018Ou Apostoliese KerkOos-KaapRookgewoonteVoornaamwoordRugbyAnglo-BoereoorlogOlifant🡆 More