Sosiale Netwerk Vk: Grootste Europese sosiale netwerkdiens van Rusland

VK (oorspronklik VKontakte; Russies: ВКонта́кте, letterlik InKontak) is die grootste Europese aanlyn sosialemedia- en netwerkdiens.

Dit is in baie tale beskikbaar, maar is veral gewild onder Russiessprekendes. Nes in ander soortgelyke dienste kan gebruikers vir mekaar persoonlike of groepsboodskappe stuur, groepe en openbare geleenthede skep, foto's, klank- en videogrepe deel en blaaiergebaseerde speletjies speel. Dit is in Sint Petersburg, Rusland, gebaseer.

VK
Sosiale Netwerk Vk: Grootste Europese sosiale netwerkdiens van Rusland
URL https://vk.com
Soort webwerf Sosiale netwerk
Registrasie Benodig
Beskikbare tale Russies, Engels e.a.
Eienaar Vkontakte Bpk.
Geskep deur Pawel Doerof
Gelanseer 10 Oktober 2006 (2006-10-10) (17 jaar oud)
Inkomste 121,4 miljoen roebel (2013)
Huidige status Aktief

In Januarie 2017 het VK minstens 410 miljoen geregistreerde gebruikers gehad. Dit is in Februarie 2017 gelys as 13de op Alexa se lys van top-500-webtuistes wêreldwyd. Dit is die gewildste webtuiste in Rusland en volgens SimilarWeb die vyfde gewildste webtuiste in die wêreld. Dit was in Oktober 2016 ook die gewildste sosialenetwerkwebtuiste in Belarus, Oekraïne en Kasakstan.

Volgens Alexa was dit in Junie 2014 naas die soekenjin Yandex die mees besoekte webtuiste in Rusland.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EuropaRuslandRussiesSint Petersburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Migrasie van voëlsAssonansieLOogproblemeKolonoskopie1990Swart menseYstertydperkOnderhandelinge om apartheid te beëindigSoweto-opstandCholeraVergelykings (taalkunde)BurgerregteSteenkool in Suid-AfrikaLoftus MaraisJudaïsmeAtletiekLys van Afrikaanse skrywersOlimpiese SpeleDuitse maselsInstagramHigiëneWieg van die MensdomKaliumNedersettingPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMeningsverskil oor aardverwarmingVersamelnaamAnale seksOu Apostoliese KerkSeksismeVingerseksVlag van Suid-AfrikaSebra7de LaanCounter-Strike 2Saartjie BaartmanBoontjieSelfmoordVars waterHibernasieBeaufortskaalGeestesteuringKongo-krisisGlobaliseringGautengGewone breukeLiefdeLys van myne in Suid-AfrikaHoofstadDansWoudStereotipeKindersiektesWaterstofArmoedeSamestellingGedigMenstruasieHortologieSeisoenVroueregteOlifantDirekte en Indirekte redeDomkragSkrywerJakkalsRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Jeanette FerreiraOopbroninhoudKlimaatsverandering in AfrikaRelatiwiteitsteorieMynbouDriehoekKatoenBloedsomloopstelsel🡆 More