Wiki Afrikaans 2022: Spesiaal:Soek
AfrikaansVietnameseEnglish

VIA is ’n Afrikaanse vermaak- en leefstylkanaal wat 24 uur per dag leefstyl- en realiteitsprogramme aanbied. Dit word op DStv-kanaal 147 uitgesaai en is op DStv Premium-, Extra, Compact- en Family-pakkette beskikbaar.[1] Dit is Media24 se eerste televisiekanaal en word vanaf Maandag 9 November 2015 om 16:00 uitgesaai.[2] Dit het begin met 22 nuwe programme wat op kos, diëte, verhoudings, troues en styl fokus. Die teikengroep is Afrikaanse vroue en hul gesinne.

VIA
Gestig9 November 2015
NetwerkDStv
EienaarMedia 24
BeeldformaatSD / HD
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
DStvkanaal 147

Programme

Verwysings

  1. "VIA". Media24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2019. Besoek op 20 Desember 2015.
  2. "Media24 begin opwindende nuwe Afrikaanse TV-kanaal". Media24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2015. Besoek op 20 Desember 2015.

Eksterne skakels