V-Zug

V-Zug AG (eie skryfwyse: V-ZUG AG) is 'n vervaardiger van huishoudelike toestelle wat sy hoofkwartier in Zug, Switserland het.

Saam met twee ander ondernemings, Gehrig Group AG en Sibir Group AG, word V-Zug as die afdeling Huishoudelike toestelle binne die Metall-Zug-groep bedryf.

V-Zug AG
V-Zug
Tipe Switserse aandelemaatskappy (AG)
Gestig 1913
Hoofkantoor Zug, Kanton Zug, Vlag van Switserland Switserland
SleutelpersoneHeinz M. Buhofer (hoofuitvoerende beampte)
Oliver Riemenschneider (voorsitter van die besturende raad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieHuishoudelike toestelle
Inkomste>500 miljoen CHF
Werknemers1 747 (2013)
MoedermaatskappyMetall-Zug-groep
Webwerfvzug.com
V-Zug
Die hoofkwartier van V-Zug in Zug. Die onderneming is besig om 'n hele nuwe buurt vir sy navorsings- ontwikkelings- en vervaardigingsaktiwiteite op te rig wat teen 2033 voltooi sal word

Saam met Duitse vervaardigers soos Miele maak V-Zug deel uit van 'n klein groep ondernemings wat as wêreldleiers op die mark vir gekombineerde ooghoogteoonde met stoomgaar-, konveksie- en mikrogolf-tegnologie optree. In Switserland is V-Zug die markleier op die gebied van huishoudelike toestelle soos wasmasjiene, skottelgoedwassers en kombuisoonde met meer as drie miljoen toestelle in huishoudings. Vanaf 25 Junie 2020 sal die aandele van die nuwe houermaatskappy V-Zug Holding AG aan die Switserse effektebeurs genoteer word.

Verwysings

Tags:

Switserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaselsProvinsies van Suid-AfrikaMassaBreinkaartKlimaatveranderingWinterErfenisVergelykings (taalkunde)LettergreepPropagandaSeisoenHeuningbyLeeuSwartrenosterEienaamMiddeloorontstekingAppelJan van RiebeeckMenseregtedagNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaChristiaan BarnardSuid-Afrikaanse randAfro-AmerikanersHaelKimberleyNuwe TestamentCorioliskragParkinson se siekteBrasiliëZoeloesOrthopteraKarakteriseringJo BlackKunsVersamelnaamRonelda KamferPornografieElon MuskSkarlakenkoorsChemiese elementSaartjie BaartmanStikstofAfkappingstekenKoos du PlessisMusiekAalwynMark (ekonomie)NagmaalDataverwerkingBywoordBek-en-klouseerRuslandPeter SnydersGewone breukeTrigeminale neuralgieTekstielAkroniemKoerantSteenkool in Suid-AfrikaGordelroosMaroela MediaMierFabelVraag en aanbodEiffeltoringLandbouVaginale kankerVrystaatBlack SashAlliterasieLabia (geslagsdele)SlaginstrumentSkilpadOorstromingKaapstadLeonardo da VinciBurgerregte🡆 More