Vänernmeer

Die Vänernmeer (Sweeds: Vänern, ) is die derde grootste meer in Europa ná die Ladogameer en die Onegameer (beide in Rusland) met 'n oppervlakte van 5 650 km².

Vänernmeer
Vänernmeer
Nasa-Satellietbeeld van die Vänernmeer
Vänernmeer
Kaart van die Vänernmeer
Koördinate:58°55′N 13°30′O / 58.917°N 13.500°O / 58.917; 13.500 13°30′O / 58.917°N 13.500°O / 58.917; 13.500
Ligging:Swede
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:5 650 km² (2 180 myl²)
Gemiddelde diepte:27 m (89 vt)
Maksimum diepte:106 m (348 vt)
Volume:153 km³ (124 myl³)
Lengte:150 km (93 myl)
Breedte:81 km (50 myl)
Opvangsgebied:47 000 km² (18 147 myl²)
Omtrek:1 790 km (1 112 myl)
Invloei:Klarälven, Gullspångsälven, Alsterälven, Borgviksälven, Byälven, Dalbergså, Lidan, Norsälven, Upperudsälven, Tidan
Uitvloei:Göta älv
Eiland/e:Brommö, Djurö, Fågelö, Hammarö, Kållandsö, Lurö
Nedersettings:Karlstad, Kristinehamn, Lidköping, Mariestad, Vänersborg, Åmål

Daarbenewens is dit die grootste meer van Skandinawië, Swede en die Europese Unie. Dit is in die suidweste van Swede, tussen Stockholm in die ooste en Gotenburg in die weste, geleë en grens aan die provinsies Västergötland, Dalsland en Värmland.

Vänernmeer
Kaart van Swede met die Vänernmeer in die suidweste
Vänernmeer
'n Uitsig oor die Vänernmeer vanaf Hjortens Udde

Die Vänernmeer vorm saam met die Vätternmeer deel van 'n waterstraat regdeur Swede tussen Gotenburg in die weste en die Oossee in die ooste, wat die Trollhätte-kanaal langs die Göta älv in 'n westelike rigting en die Göta-kanaal in 'n oostelike rigting insluit.

Gedurende die laaste ystydperk was die Vänernmeer met die see verbind, wat tot vandag toe in beide sy flora en fauna sigbaar is, byvoorbeeld mariene lewensvorme in varswater. In die see leef 35 verskillende visspesies. Sy topografie is te danke aan die naglasiale landoprysing.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EuropaEuropese UnieGotenburgLadogameerMeerOnegameerRuslandSkandinawiëStockholmSwedeSweeds

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LandbouNasiebouMona LisaSkoenlapperKlimaatsverandering in AfrikaSeksismeKarakteriseringHigiëneBorskankerNoag se arkIdioomDaggaAfleiding (taalkunde)BreinkaartVarkSwart nasionalismeDemi Lee MooreEnsiklopedieOu Apostoliese KerkMikro-ekonomieMangelontstekingIronieWortelSeevlakPlae van EgipteJeuksiekteMensFinale OplossingTropiese sikloonGroot TrekGeskiedenis van Suid-AfrikaHulpwerkwoordSwaweldioksiedLeeudoringstad-spoorwegrampHortologieByvoeglike naamwoordDuitse maselsGlobaliseringFiela se kind (rolprent)Invloed van vigs op die ekonomieKlankverskynselsTamatieVlekvrye staalMantisRasionale getalOrgasmeErosietipesYstertydperkBlomLys van Afrikaanse rolprenteRugbyJuraDistillasiePretoriaCorioliskragDroomSeksueel oordraagbare infeksieOlimpiese SpeleBybelLys van bekende Suid-AfrikanersErosieTegnologieWikiquoteSelNatuurrampMigrasie van diereMynbedryf van Suid-AfrikaHerfsOranjerivierAngina pectorisLErfenisdag (Suid-Afrika)AssonansieMartin Luther King jr.Filistyne🡆 More