Uvongo

Uvongo is 'n oord en dorpie aan die Indiese Oseaankus in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Uvongo
Uvongo is in KwaZulu-Natal
Uvongo
Uvongo
Uvongo Uvongo se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 30°49′59″S 30°23′04″O / 30.83306°S 30.38444°O / -30.83306; 30.38444 30°23′04″O / 30.83306°S 30.38444°O / -30.83306; 30.38444
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUgu
MunisipaliteitRay Nkonyeni
Stigting1954
Oppervlak
 • Totaal4,52 km2 (1,75 vk. myl)
Hoogte
6 m (20 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal4 288
 • Digtheid949/km2 (2 460/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense71.8%
 • Indiërs/Asiërs4.4%
 • Bruin mense2.0%
 • Swart mense21.6%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Engels 57.7%
 • Afrikaans 25.5%
 • Zoeloe 8.1%
 • Xhosa 5.6%
 • Ander 3.2%
Poskode (strate)
4270
Poskode (posbusse)
4270
Skakelkode039

Geskiedenis

Die dorpie is oorspronklik in 1954 gestig en het die dorpsgebiede van Manabastrand en St Michael's-on-Sea ingesluit. Die naam is 'n vervorming van die Zoeloewoord iVungu wat die plek waar 'n lae gromgeluid gemaak word beteken. Dit verwys na die waterval van 23 m naby die strand waar die rivier in 'n poel neerstort.

Die N2 nasionale pad gaan naby die dorpie verby.

Sien ook

Bronne

Tags:

DorpIndiese OseaanKwaZulu-NatalSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wiskundige terminologieRym23 AprilVerkleinwoordTweede WêreldoorlogRussiese inval in Oekraïne sedert 2022InsekIndiëSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van vissePropagandaArmoedeverligtingMuskeljaatkatAngssteuringKolorektale kankerJacques LootsProstaatkankerVloeistofKarooBlourokkeSoogdierLionel PetersonStadHaasAfrikanersLenteSonkragOrale seksMaselsHamburgerBeeldspraakTolla van der MerweKriekOssewaErektiele disfunksieLarry PageAbstraksie (rekenaarwetenskap)LewerBloedsomloopstelselSlawernyKatoenImpakte van toerismeMaanErfenisVergelykings (taalkunde)Bernice WestWaterkringloopKwame NkrumahHartGrondwet van Suid-AfrikaReënspinnekopResensieYslandHorlosieLeestekenNarsismeLemoenErns GrundlingMark (ekonomie)Waarheid-en-versoeningskommissieSeisoenVingerseksDricus du PlessisBorskankerIngrid JonkerTweede Nuwe JaarPinksterRobert SobukweMaagsweerMantisKrokodilKanadaMolekuulMetafoorRivierLys van myne in Suid-Afrika🡆 More